Barrakuda

Die Barrakuda (Sphyraena barracuda) is 'n roofvis wat aan die kus van die Indiese Oseaan voorkom, noordwaarts vanaf Durban.

Barrakuda
Barrakuda
'n Barrakuda in Paradise Reef, Cozumel, Mexico
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Sphyraena
Spesie:
S. barracuda
Binomiale naam
Sphyraena barracuda
(Edwards in Catesby, 1771)
Sinonieme

Sphyraena barracuda Walbaum, 1792

Voorkoms

Die roofvis is groot met 'n lang silindriese lyf en verlengde kop met baie skerp tande. Die bokant van die lyf is staalgrys van kleur terwyl die kante en pens meer neig na silwer. Vertikale strepe kan gesien word op die lyf van pas gevangde visse en daar is kolle op die agterste sye van die vis. In Suid-Afrika is die hengelrekord 24 kg terwyl die vis normaalweg tot 20 kg swaar en ±1.8 m lank word. In ander wêrelddele word die visse selfs groter.

Gewoontes

Met sy prominente, skerp tande val die roofvis enige spesie in die water aan. Kleiner Barrakudas kom in skole voor en bly in kalmer waters terwyl die volwassenes alleen jag by riwwe. Die vis is nie 'n gewilde eetvis nie.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakel

Tags:

Barrakuda VoorkomsBarrakuda GewoontesBarrakuda Sien ookBarrakuda BronneBarrakuda Eksterne skakelBarrakuda

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AngssteuringBrongitisOlifantMiddeloorontstekingDiskriminasieKuns23 AprilVolhoubaarheidCristiano RonaldoSeekoeiLys van slangeBloedvergiftigingBysteekNeurenberg-verhoreSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasiePablo PicassoKommaOmgewingskwessies in Suider-AfrikaGoudkus (streek)SuikersiekteVarkDialoog in fiksieErica BoyerLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsKolorektale kankerByKondensasieFrankrykWerwelkolomDikdermSuid-Afrikaanse GrensoorlogJaco JacobsLenteD.J. OppermanAndrew DavisDiarreeSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994HoofpynHeidelberg, GautengPad na jou hartBeesvleisNic de JagerHoofkarakterSamestellende afleidingBeesCradock-4PenisEugenetikaKompasAfrikanernasionalismeBeeldspraakLeestekenBladwisselendTelevisieRina HugoBeroerteVergelykings (taalkunde)LRooikatEnkelvoudige sinRoesKlimaatsverandering in AfrikaBlaarVoegwoordBewussynGeldeenheidHeelgetalSteenkoolLys van chemiese elemente volgens atoomgetalDansYslandTweede VryheidsoorlogIsraelImpakte van toerismeEerste WêreldoorlogKunsmatige intelligensie🡆 More