Piksteel-Barrakuda

Die Piksteel-barrakuda (Sphyraena jello) is 'n vis wat in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika voorkom van Oman tot by Knysna.

In Engels staan die vis bekend as die Pickhandle barracuda.

Piksteel-barrakuda
Piksteel-Barrakuda
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Sphyraena
Spesie:
S. jello
Binomiale naam
Sphyraena jello
Cuvier in Cuvier en Valenciennes, 1829

Voorkoms

Die vis is silwer kleurig met 'n geel groenerige skynsel aan die bokant. Die volwasse vissie het 20 donker dwars strepe oor die rug. Die dorsale vinne is groenerig, die anale vin is bleek en die stertvin is 'n dowwe geel. Die vis kan tot 1.4 m lank word.

Habitat

Die vis verkies koraal- en rots riwwe om in te leef in water wat tot 33 m diep is.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Piksteel-Barrakuda VoorkomsPiksteel-Barrakuda HabitatPiksteel-Barrakuda Sien ookPiksteel-Barrakuda BronPiksteel-Barrakuda Eksterne skakelPiksteel-Barrakuda

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GeloftedagKameelperdSprokieNeerslagGautengOnomatopeeTuberkuloseSydneyKitaarBoontjieArabies-Israeliese konflikMuishondAardverwarmingVoorvoegselMenseregtedagGesonde dieetWright-broersNatuurJaarCovid-19-pandemieVerenigde State van AmerikaKrokodilTsoenamiCorioliskragParasitiese siektesPankreasBynierPerdRina HugoSamestellende afleidingSnaarinstrumentPriemfaktorHartMensGroot TrekMobutu Sese SekoWillie Joubert1913AtoomSekondêre sektor van die ekonomieSeksismeRasionale getalLettergreepPeriodieke tabelAfvalbestuurSan Andreas-breukFacebookGroot GatVoornaamwoordSpringbokkeTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)Demi Lee MooreLys van Suider-Afrikaanse soogdiereVars waterMeeueAlliterasieAfleiding (taalkunde)Mona LisaAborsieArmoedeAngina pectorisFrederik Willem de KlerkVaginale kankerJuraDierTelkomDiepaartromboseHartseerJagluiperdNiersteenVrouWeerfrontNaaldekokerTropiese sikloonUitwerking van klimaatsverandering🡆 More