Baarn

Baarn is 'n dorp en 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Utrecht met 'n bevolking van 24 276.

Baarn

Baarn
Kaart Wapen
Baarn
Baarn
Vlag
Baarn
 Land Vlag van Nederland Nederland
 Provinsie Utrecht
 Oppervlakte:  
 - Totaal 33,03 vk km
 Hoogte bo seevlak 0 tot 20 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2012) 24 276
 - Bevolkingsdigtheid 748/vk km
 Tydsone UTC +1
 - Somertyd UTC +2
 Burgemeester (party) Bartele Vries
 Amptelike webwerf baarn.nl
 Wiki Commons Baarn

Die Munisipaliteit Baarn

Die munisipaliteit van Baarn bestaan uit die volgende dorpe: Baarn, Eembrugge en Lage Vuursche.

Die dorp Baarn

Baarn 
Die dorp Baarn (donkergroen) geleë in die munisipaliteit Baarn.

Baarn, die hoofdorp in die munisipaliteit, het stadstatus verkry in 1391. Die dorp lê ongeveer 8 km oos van Hilversum.

Die Nederlandse Koninklike familie besit verskeie wonings rondom Baarn. Die Soestdijkpalleis in Baarn was die woning van koningin Emma, koningin Juliana en Juliana se eggenoot, Prins Bernard. Koning Willem-Alexander (toe nog kroonprins) en sy broers het in Baarn skoolgegaan toe prinses Beatrix en haar familie in die Drakestijnkasteel in Lage Vuursche gewoon het, voordat hulle na Den Haag verhuis het in 1980.

Baarn se inkopieplekke is meestal in de Laanstraat. Besoekersplekke sluit in 'het Cantonspark' ('n botaniese tuin) en die Groeneveldkasteel. Noord en oos van die dorp in daar dyke asook die Eemrivier. Ontspanningsplek is die bosbegroeide suidweste van Baarn, die verbinding tussen Baarn en Soestdijk, bekend as 'Het Baarnsche Bos'.

Die Scout Centre Buitenzorg is ook in Baarn te vinde.

Na die suide is die verbindingsroete na die stad Amersfoort, genaamd die 'Breemeentje'. Hierdie naastenby 10 km lang, reguit stuk pad oor die dyk, verbind die dorp Baarn aan sommige roetes in Soest en die nywerheidsarea van Amersfoort.

Te danke aan goeie kommunikasie met Amsterdam, is die dorp die tuiste van 'n aantal internasionale boetiekfirmas soos Bain & Co en Cerberus Capital Management. Unilever se Conimex en die sagtewaremaatskappy Seyoda Games is ook in Baarn geleë.

Vervoer

Baarn beskik oor 'n spoorwegstasie – met treine wat elke halfuur vertrek na Utrecht (35 minute), Amersfoort (10 minute) en Amsterdam (omtrent 40 minute).

Die A1-motorweg loop net noord van Baarn.

Galery

Verwysings

Tags:

Baarn Die Munisipaliteit Baarn Die dorp Baarn VervoerBaarn GaleryBaarn VerwysingsBaarnMunisipaliteitNederlandUtrecht (provinsie)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Klem-in-die-kaakTrappe van vergelykingDriedimensioneelAntjie SomersAsemhalingKortverhaalStaatstoelaeWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaVaginale kankerMiddeloorontstekingVerenigde NasiesSpinnekopMuskietVarkgriepOligopolieAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse vlindersLeestekenGroepsdrukElandréKonsentrasiekampKoringLeierGroot vyfWeervoorspellingNoord-KaapSomerEugenetikaProteïenGordelroosInsekSweedsSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureBreyten BreytenbachHerfsStaalMusiekWes-KaapVolhoubare ontwikkelingKankerOlifantKolonoskopiePankreasBloedsomloopstelselWet op NaturellengrondSeksVaginaSeksuele opwekkingMeningsverskil oor aardverwarmingBeesvleisVryheidsdagLys van politieke partye in Suid-AfrikaLongontstekingErica BoyerKontinentHeupHoofpynKarlien van JaarsveldNierEkonomie van Suid-AfrikaKilometerArmoedeIdioomStereotipeWewervoëlsKaapstadLys van medisinale kruieHoërskool Sentraal, BloemfonteinN.P. van Wyk LouwFranse RewolusieSkaapSuikersiekteKasteel die Goeie HoopSoweto-opstandKoppeltekenGregoriaanse kalender🡆 More