Assegaairivier, Mpumalanga: Rivier in Mpumalanga, Suid-Afrika en aanliggende Eswatini

Die Assegaairivier (ook Mkondvo) is 'n rivier wat naby die dorpie Piet Retief in Mpumalanga, Suid-Afrika vloei.

      Vir ander riviere met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Assegaairivier.

Dit is 'n sytak van die Lusutfurivier (of Maputorivier).

Assegaairivier
Die vallei van die Assegaairivier word suid van Piet Retief deur die R33-roete oorgesteek
Die vallei van die Assegaairivier word suid
van Piet Retief deur die R33-roete oorgesteek
Die vallei van die Assegaairivier word suid
van Piet Retief deur die R33-roete oorgesteek
Stroomgebied Mpumalanga, Suid-Afrika
Oorsprong-hoogte 325 m
Ligging van Assegaairivier op 'n kaart (Mpumalanga)
Assegaairivier
Assegaairivier
Koördinate: 27°02′45″S 30°45′02″O / 27.04583°S 30.75056°O / -27.04583; 30.75056 30°45′02″O / 27.04583°S 30.75056°O / -27.04583; 30.75056

Die rivier word opgedam in die Heyshopedam. Die Boesman-, Vegkop- en Ngulanespruite is sytakke van die Assegaairivier.

Assegaairivier, Mpumalanga: Rivier in Mpumalanga, Suid-Afrika en aanliggende Eswatini
Die Assegaai se bolope is aan die noordhange van die Emhlongamvula- (afgebeeld) en Kwamandlangampisi-berge in suidelike Mpumalanga

Eksterne skakel

Assegaairivier, Mpumalanga: Rivier in Mpumalanga, Suid-Afrika en aanliggende Eswatini  Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wiki. Sien bron.

Tags:

LusutfurivierMpumalangaPiet RetiefRivierSuid-AfrikaSytak

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BemarkingVerenigde StateLigAarverkalkingDie VaderlandWolfLetterkundeIron ManLys van Afrikaanse rolprenteLys van kleureGoewerneurPerdHartversakingGeweldKommunikasieDiensplig in Suid-AfrikaKilometer per uurMenstruasieNetbalVeelrassige pornografieEkonomieFacebookVrouIndustriële RevolusieKennisVivian BonnellWoestynOmtrek, oppervlakte en volumeRussiese inval in Oekraïne, 2022GalblaasKarlien van JaarsveldTegnologieWit-DonderdagSuider-Afrikaanse ietermagogLys van Suider-Afrikaanse soogdiereAfrikaansTutsiKijifKolitisBuffelWMeervoudRamadanClaire CarletonJodeSwitserlandSonnestelselWamelPreseminale vloeistofPersentasieFredi NestTolla van der MerweDanie Botha (musikant)EjakulasiePoësieApartheidTab ThackerPion (skaak)YouTube20ste eeuTaalGeorgeBorskankerEleanor RooseveltMaskerApostoliese GeloofsbelydenisArmoedeGriepTierAustraliëLimfvatstelselBrighton SharbinoUilZambezirivierPofadder (slang)Lillie-broodboomSeksualiteit🡆 More