Gewone Bergbaber

Die Gewone bergbaber (Amphilius uranoscopus) is 'n varswatervis wat voorkom in die Okavango- en Zambezirivier stelsels.

Dit kom ook voor in die ooskusriviere van Suider-Afrika suidwaarts tot by Mkuze in KwaZulu-Natal. Die vis is ook inheems aan Sentraal- en Oos-Afrika. In Engels staan die spesie bekend as die Common mountain catfish of Stargazer mountain catfish.

Gewone bergbaber
Gewone Bergbaber
Uit die Sabierivier, Mpumalanga
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Günther, 1864
Spesie:
A. uranoscopus
Binomiale naam
Amphilius uranoscopus
(Pfeffer, 1889)

Voorkoms

Gewone Bergbaber 
Uit 'n sytak van die Assegaairivier
naby Piet Retief, Mpumalanga

Die vis het 'n lang skraal lyf en die stertvin is ietwat gevurk. Die vis is normaalweg geelbruin van kleur of grysbruin. Die vis word tot 170 mm lank.

Habitat

Die vis leef in helder, vinnigvloeiende water in rotsatige omgewings. Hulle vreet insekte en ander klein organismes van die rotse af en broei in die somer. Hulle is die prooi vir forelle.

Trivia

Die naam uranoscopus verwys na die oë wat bo-op die kop is - Engels stargazer.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Gewone Bergbaber VoorkomsGewone Bergbaber HabitatGewone Bergbaber TriviaGewone Bergbaber Sien ookGewone Bergbaber BronGewone Bergbaber Eksterne skakelGewone Bergbaber

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

StaalDooie SeePoësieMorfeemWaterVersamelnaamLidwoordSamestellende afleidingSeksKlavierJoseph GoebbelsPampoentjiesVK (sosiale netwerk)AardkorsGoogle MapsKabinet van Nelson MandelaEkonomiese sektorMangelTuisbladPlae van EgipteMorfologie (taalkunde)Duitse maselsDermpoliepVier temperamenteEnkelvoudige sinMaroela MediaHemelvaartsdagSosialismeBaarmoederEngelsIsraelJapanneesDeelwoordMosesVraag en aanbodSonpaneelAfro-AmerikanersVierhoekPadtekens in Suid-AfrikaWinterAppelVaste stofGhanaInternetVarkItaliaansTsoenami7de LaanNic de JagerDoelwitLenteGoudHoofletterVoortrekkermonumentKeramiekAdolf HitlerPneumatikaGasa-Israel-konflik van Oktober 2023VerantwoordelikheidKasteel die Goeie HoopIndo-Europese taleHomofoonBreedtegraadKlimaatsverandering in AfrikaLys van Afrikaanse televisiereekseSeksspeeldingFiela se kindSoortnaamGeslagPolitieke partyKindermishandelingMenseregtedagPseudowetenskapAfkortingLys van Afrikaanse digtersKultuurBrug🡆 More