Aspalathus Steudeliana: Plantspesie

Aspalathus steudeliana is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus.

Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die renosterveld-plantegroei. Dit kom van Ashton en Kaap Agulhas tot by Mosselbaai voor. Die plant het reeds 80% van sy habitat afgestaan aan die verbouing van koring, waarvan 40% sedert 1970 gebeur het. Die plant se getalle daal steeds.

Aspalathus steudeliana
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
A. steudeliana
Binomiale naam
Aspalathus steudeliana
Brongn., (1831)
Sinonieme
  • Achyronia microdon (Benth.) Kuntze
  • Aspalathus affinis Eckl. & Zeyh.
  • Aspalathus microdon Benth.

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Anglo-BoereoorlogIslamitiese seksualiteitswetteMadison IvyBaarmoederBruin huisslangPerdSkilpadNeurenberg-verhoreTuisbladMangelKeelseerMusieksimboleDramaDie Stem van Suid-AfrikaGordelroosGeskiedenis van Suid-AfrikaKunsmatige intelligensiePlae van EgipteKoos BekkerLetterlike en figuurlike taalgebruikKommunikasieGalileo GalileiDroogteWaterpokkiesArmoedeKorrupsieUniversiteit StellenboschTrigeminale neuralgieVlag van Suid-AfrikaGewone tarentaalDikdermJoodse kalenderKlimaatveranderingSkarlakenkoorsFotosinteseVingerseksLemoenNelson MandelaJan van RiebeeckNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaOopbroninhoudSpelerposisies in rugbyUitwerking van klimaatsveranderingRuhan du ToitJo BlackApostoliese GeloofsbelydenisRepubliek VenesiëMaagsweerSoortnaamGewone luislangLys van hoofstedeAnrich HerbstKoperDie CampbellsBotswanaCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaSkisofrenieSendelingposisieBinnelandersVerkleinwoordMachu PicchuWolmaransstadPolitieke partyJudaïsmeKartografieEkonomieKolitisVerkoueMaagKennisMetaalAnargismeNaboomSeetherOrtopedieAspoestertjieAfrikaanse taalleer🡆 More