Ariidae

Die Seebabers (Ariidae) is 'n visfamilie van die orde Siluriformes.

Dit bevat 14 genera met minstens 124 spesies. Vier van die spesies word aan die Suid-Afrikaanse kus aangetref.

Ariidae
Ariidae
Die See-katvis – 'n Seebaber van die Atlantiese Oseaan
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Superfamilie:
Arioidea
Familie:
Ariidae

L. S. Berg, 1958
Genera

Amissidens
Amphiarius
Ariopsis
Arius
Aspistor
Bagre
Batrachocephalus
Brustiarius
Carlarius
Cathorops
Cephalocassis
Cinetodus
Cochlefelis
Cryptarius
Doiichthys
Galeichthys
Genidens
Hemiarius
Ketengus
Nedystoma
Nemapteryx
Neoarius
Netuma
Notarius
Osteogeneiosus
Pachyula
Plicofollis
Potamarius
Potamosilurus
Sciades
Tetranesodon

Kenmerke

Die indiwidue van hierdie familie is ongeskub en die strale van die eerste dorsale vin en pektorale vinne is giftig. Die stertvin is gevurk. Daar is twee baarde (stekels) op die bokaak en vier aan die onderkaak. Die grootte wissel van 30 – 60 cm. Hulle kom voor in sout-, brak en varswater. Hulle vleis is eetbaar.

Genus

Die volgende genus en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

Sien ook

Bron

Tags:

Ariidae KenmerkeAriidae GenusAriidae Sien ookAriidae BronAriidae

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jan van HunksKarooItaliëNoord-KaapNederlandsResensieWeervoorspellingWatersuiweringHeidelberg, GautengSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureSprokieTweede WêreldoorlogMuscat Internasionale LughaweHeupvervangingAppelLikkewaanRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Chemiese verbindingPeperbus, FraserburgRolprentHokkieNeptunusAlkoholismeg8ftoSteve BikoDiskriminasieWapen van Suid-AfrikaAnrich HerbstKaliumKortverhaalOngeprosesseerde kosPeach van PletzenSuid-AfrikaLugbesoedelingVerenigde NasiesKragopwekkingHage GeingobApostoliese GeloofsbelydenisRobbeneilandDuitsAkwariumGreen PornoWitbloedselMonumentGeslagsgelykheidBeëdigde verklaringWewervoëlsKlem-in-die-kaakWêreld- Ekonomiese ForumCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaMonopolieRob HersovKwosiëntSonPuberteitLongDataverwerkingMaanVerstedelikingWinterC++MoslemWaterbesparing in Suid-AfrikaMoedersdagArabiesPaddaVlag van Suid-AfrikaAntoniemNatuurrampByvoeglike naamwoordOutismeVrouBreyten Breytenbach🡆 More