Natalse Seebaber

Die Natalse seebaber (Galeichthys trowi) is 'n vis wat endemies is aan KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Natal sea catfish.

Natalse seebaber
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
G. trowi
Binomiale naam
Galeichthys trowi
Kulongowski, 2010

Identifikasie

Die vis word tot 15 cm lank en is eers in 2010 beskryf. Die vis se lyf is persbruin en die onderkant is wit. Hulle leef in vlak kusriwwe in water wat tot 30 m diep is en verkies die sanderige gedeeltes van die riwwe. Die vis vreet klein vissies en krappe.

Sien ook

Verwysings

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Tags:

Natalse Seebaber IdentifikasieNatalse Seebaber Sien ookNatalse Seebaber VerwysingsNatalse Seebaber BronNatalse Seebaber Eksterne skakelNatalse Seebaber

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SkilpadKlein-KarooIdioomSuid-KoreaKoolhidraatGawes van die Heilige GeesAnneli van RooyenVerkleinwoordTeologieVaginaGroot TrekAalwynEthiopiëTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinDuitse perdebyHartaanvalBloutongsiekteDaggaNoord-AmerikaRepubliek ArtsachAfrikaanse naguilSpysverteringstelselEekhoringUnited Democratic FrontOrthopteraMielieMeksikoGeboorteJoodse kalenderWillie EsterhuizenNazi-saluutBernice WestDroogteMaselsGriekelandOlifantSlag van BloedrivierMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaEngelsSonsteekGeurmiddelGewone tarentaalRefentse MorakePampoentjiesAngssteuringTrigeminale neuralgieTurksvyProstaatkankerPornografiese akteurTonnels van Củ ChiKleinkolmuskeljaatkatAntarktikaSkaapPenisMartin BesterWallisLabia (geslagsdele)InsekFiksieGerrie PretoriusBaltimoreVoedingDoopErektiele disfunksieOnderhandelinge om apartheid te beëindigWortelkanaalLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierAfrikaVlag van AfghanistanHartversakingRussies🡆 More