Kleinjagarend

Die Kleinjagarend (Hieraaetus ayresii) is 'n klein en lewendige arend.

Die voël is 'n seldsame broeiende standvoël in die noorde van Suidelike Afrika en nie-broeiend verder suid. Hier kom hulle gewoonlik in die nasomer voor. In Engels staan die voël bekend as die Ayres' Hawk-eagle.

Kleinjagarend
Kleinjagarend
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Hieraaetus
Spesie:
H. ayresii
Binomiale naam
Hieraaetus ayresii
(Geoffroy Saint-Hilaire I, 1835)
Kleinjagarend
Verspreidings area

Identifikasie

Die voël word 45 tot 58 cm groot en weeg 650 tot 1100g. Sy vlerkspan is 1.2m. Die volwasse voël is óf wit aan die onderkant en óf effens gespikkel of donker en dig gespikkel. Die vlerke is van onder dig dwarsgestreep.

Die arend leef in beboste streke, beboste koppies en in bloekomplantasies.

Sien ook

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LeestekenCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaAsemhalingErektiele disfunksieCheslin KolbeNarsistiese persoonlikheidsteuringNic de JagerPlaattektoniekMisdaadNasionaal-SosialismeWet op NaturellengrondLuiperdSuurreënDuitse maselsGeskiedenis van Afrikaans16 NovemberTuberkuloseHoofstadInstagramJaarKlimaatsverandering in AfrikaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994VolstruisEngelsVolhoubare ontwikkelingDiskriminasieAarde se atmosfeerVersamelnaamRugbyStaalBynierLoodStollingsgesteenteRussiese inval in Oekraïne sedert 2022GeslagsgelykheidNederlandAfrikaanse TaalmonumentAngssteuringCarles PuigdemontRacheltjie de BeerMaagMenslike seksuele gedragVigsSeksismeGrondwet van Suid-AfrikaLeeuAfkortingVarkGrondsoorteWiskundige terminologieNelson MandelaRob HersovOnderhandelinge om apartheid te beëindigTamboraToekoms van die AardeBrongitisBlack SashDemi Lee MooreVryheidsdagHondLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaLewerTaalSelfstandige naamwoordGeskiedenis (vakgebied)DoopViëtnamoorlogRefentse MorakeKriekGianna MichaelsGoeie VrydagSirkelStikstofLongontstekingPersentasie🡆 More