Apollo 1

Apollo 1 (aanvanklik AS-204) was die eerste bemande sending van die Amerikaanse Apollo-program.

Die beplande lae aardewentelbaantoets van die Apollo-bevelmodule het nooit plaasgevind op die beplande datum van 21 Februarie 1967 nie, omdat 'n kajuitbrand tydens 'n repetisie vir die lansering die bevelmodule op 27 Januarie by Kaap Canaveral vernietig het. Al drie bemanningslede: Virgil I. "Gus" Grissom, Edward Higgins White, en Roger B. Chaffee het in die brand omgekom.

Apollo 1
Apollo 1
Gus Grissom, Ed White en Roger Chaffee staan voor die Saturn IB lanseringsvoertuig 10 dae voor 'n brand hul lewens eis
Begin Apollo-program Gevolg deur:
Apollo 4

Tags:

196721 Februarie27 JanuarieApollo-programEdward Higgins WhiteGus GrissomKaap CanaveralRoger B. Chaffee

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Emo AdamsMasizole MnqaselaHoofpynAdolf HitlerJohannes KerkorrelOrlando, FloridaKrimpvarkieAkkedisWiki CommonsVolhoubare ontwikkelingWerkloosheidSuid-Afrikaanse GrensoorlogMierKindermishandelingBaardskeerder-spinnekopIslamitiese seksualiteitswetteTydsoneKaartVryheidsdagOogproblemeAfrikaanse TaalmonumentDiepaartrombosePornhubHokkieLetterkundeEuropese verkenning van Suid-AfrikaVrystaatNasiebouSelfstandige naamwoordDermpoliepBernice WestGeskiedenis van NamibiëHeupvervangingSanskritKoolstofOranjerivierGeskiedenis van Suid-AfrikaSaartjie BaartmanEugenetikaEllipstekenVarkgriepLidwoordLys van Griekse mitologiese figureKanadaBuffelNic de JagerMalariaHindoeïsmeNederduitse Gereformeerde KerkZambiëSigaretOopbroninhoudOrgaanOorstromingMangelGeweldPomeloWatersuiweringTweede VryheidsoorlogGamelanPaulus van TarsusBoerkaEngelsSeksuele penetrasieWinterWikipediaToekoms van die AardeKonsentrasiekampLondenIslamSeksismeSeksuele opwekkingOnderwysPlatteland (rolprent)Koos du Plessis🡆 More