André Du Pisani: Namibiese politieke wetenskaplike

André du Pisani (gebore 15 Januarie 1949, in Windhoek) is 'n Namibiese politieke wetenskaplike.

Du Pisani is 'n professor by die Universiteit van Namibië sedert 1998. Du Pisani bestuur die Suid-Afrikaanse Weermag en Sekuriteit Bestuur Netwerk (SADSEM)(Namibië) vir die afgelope dekade en is die land se koördineerder van die Volkswagen Stigting multinasionale navorsingsprojek oor versoening, post-konflik heropbou en vrede in Suider-Afrika vir die afgelope drie jaar. Hy dien op die redaksie van die Joernaal van Namibiese studies en is 'n trustee van die Instituut vir Openbare Beleid Navorsing (Namibië) (IPPR), die Tulipamwe Kunste Trust en die John Muafangejo kunssentrum, en 'n lid van die Uitvoerende Komitee van die Nasionale Raad vir Hoër Onderwys (NCHE).

André Du Pisani: Namibiese politieke wetenskaplike
André du Pisani

Onderwys

Die boorling van Windhoek verwerf sy BA-graad van Universiteit Stellenbosch in Suid-Afrika in 1971 en 'n honneurs in politiek vanaf Stellenbosch in 1972. Hy het later 'n meesters graad in politiek gekry by Stellenbosch in 1975. Vanaf 1975 tot 1976, was du Pisani 'n navorsing-student by die London School of Economics. In 1988, verwerf hy sy Ph.D. in politiek by die Universiteit van Kaapstad. Tussen 1995-96, het hy post-doktorale navorsing deur die Globale Veiligheid Genote Inisiatief by die Universiteit van Cambridge in die Verenigde Koninkryk gedoen.

Bibliografie

  • Namibia, the Politics of Continuity and Change. Uitgewer: Jonathan Ball Publishing. isbn:0868500925

Verwysings

Tags:

15 Januarie1949John MuafangejoNamibiëUniversiteit van NamibiëWindhoek

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Afrikaanse skrywersCleopatra VIIAnglo-BoereoorlogOtterKapokboomMadison IvyKankerByvoeglike naamwoordSlotmasjienAnette EngelbrechtAt BothaRooikatSinoniemKankerbossieLys van Afrikaanse rolprenteKroonkiewietVaginale kankerAntoniemOnderhandelinge om apartheid te beëindigBoor (element)BesoedelingJan BlohmJapanJagluiperdRichard van der WesthuizenVolhoubare ontwikkelingGewone janfrederikLigjaarAntjie Somers2022SpesieKongo-krisisGesondheidsbeleidRooihartbeesMoslemVergelykings (taalkunde)Jode20LeierAnilingusIP-adresKindersiektesGeskiedenis van AfrikaansMIV/vigs in Suid-AfrikaWaarheid-en-versoeningskommissieSnaarinstrumentBraaiFiskaallaksmanJerry SpringerMenseregteGWaterkringloopFanie OlivierJesajaKameeldoringSeksuele omgangAfkortingSiya KolisiMusiekEugenetikaWikimedia-stigtingWaterstofReënspinnekopVrymesselaryRugbyTonteldoosHomoseksualiteitBorsteKwikstertjieSkeurbuikSeksspeeldingPandemiePampoentjiesSuurstofParingTasché BurgerBobbejaan🡆 More