Karoo-Aalwyn: Plant spesie

Die Karoo-aalwyn (Aloe microstigma) is 'n boom wat tot die aalwynfamilie Asphodelaceae hoort en vanaf Mei tot Julie blom.

In Engels staan die boom bekend as die Cape speckled aloe.

Karoo-aalwyn
Karoo-Aalwyn: Verspreiding, Galery, Sien ook
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Liliopsida
Subklas:
Liliidae
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Asphodeloideae
Genus:
Spesie:
A. microstigma
Binomiale naam
Aloe microstigma
Salm-Dyck, 1849
Sinonieme
  • Aloe brunnthaleri A.Berger ex Cammerloher

Verspreiding

Die boom is inheems aan die Wes-, Oos- en Noord-Kaap en ook suidelike Namibië, en sy bewaringstatus word as nie-bedreig aangegee.

Die blomme is rooi in die knopstadium en geel in blom. Die boom word tot 50 cm hoog.

Galery

Sien ook

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Karoo-Aalwyn VerspreidingKaroo-Aalwyn GaleryKaroo-Aalwyn Sien ookKaroo-Aalwyn BronneKaroo-Aalwyn Eksterne skakelsKaroo-Aalwyn

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KnieMuishondTwaalf Stamme van IsraelGeskiedenis (vakgebied)International Standard Name IdentifierArabiesRugbywêreldbeker 1991SendelingposisieSeksuele opwekkingAngssteuringPlat AardeBeroerteRugbyTeologieRuslandAardbewingBatik AirLys van kleureFransRoofdierWaarheid-en-versoeningskommissieAfrikaanse skrywersLys van hoërskole in die Wes-KaapWeeluisTropiese sikloonMondAstronoomAngkor WatGodsdiensSkildklierPokkeDuitsersOrtodokse KerkPoesHeidelberg, GautengHidroponikaThailandPtolemeusTheuns JordaanAspergersindroomGesinsdagNeroSmall HandsLys van Afrikaanse rolprenteNasireërTaetse HamersmaBangladesjPous Leo XISBNHottentot (vis)DieregeluideSpanjeLongontstekingAppendiksW.A. Hofmeyr-prysHelpmekaar-kollegeUniversiteit van die WitwatersrandByvoeglike naamwoordGabriëlKonjunktivitisBostonMenstruasieLord’sAalwynInterlingueRoekelose DadeOntwerpOosters-Ortodokse KerkThys die BosveldklongKappie (skryfteken)Pubiese hareFriedrich Schleiermacher🡆 More