Ramenas: Plantspesie

Die Ramenas (Aloe longistyla) is 'n aalwyn wat endemies is aan die Oos- en Wes-Kaap.

Die plant kom voor in die Klein-Karoo van Calitzdorp in die weste tot by Grahamstad en noordwaarts tot by Graaff-Reinet, Cradock en Middelburg.

Ramenas
Ramenas: Plantspesie
Ramenas: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Subkoninkryk:
Tracheobionta
Divisie:
Klas:
Liliopsida
Subklas:
Liliidae
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Asphodeloideae
Genus:
Spesie:
A. longistyla
Binomiale naam
Aloe longistyla
Baker, 1880

Die naam longistyla verwys na die lang styl van die plant; dit word 70 tot 75 cm lank. Die aalwyn kamoefleer homself in die natuur en word moeilik gevind behalwe wanneer dit blom. Die aalwyn blom van Julie tot Augustus en die saad is ryp in Oktober tot November.

Sien ook

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

XhosaMiddeleeueVulvaHentaiJodeHondsdolheidGeelslangMiomboHelpmekaar-kollegeAfrikaanse TaalbewegingLeeuGlenys LynneKnieAmerikaanse dollarOssewabrandwagKolitisDesiré GardnerShaanxiBrandmondsindroomFransMediaWikiKliniese depressieFalklandeilandeIan GoodfellowMiddelmisbruikHartVaginaSias ReineckeChristiaan VI van DenemarkeDigvormMichail BoelgakofKameroenLianie MaySeksposisieKaapse MaleiersGenitale vratWoestynRenteNic de JagerArabiesPhilip GlassSaudiaKunsmusiekIndonesiesCarles PuigdemontTaalLemnosMiddeleeuse kookkunsSonHaasRekenaarwetenskapWiskundige terminologieBreinEwenaarMasturbasieSkilpadDuitslandKleurWoordAmerikaanse BurgeroorlogKaapstadJoe BidenKinkhoesLourierboomAppelblaarKanadese nasionale krieketspanF.W. de KlerkNasionale Etruskiese MuseumSirkelMetaheelalVerenigde KoninkrykWillie JoubertDeon GrootGurbanguly BerdimuhamedowAntarktikaNuwe TestamentWaldemar SchultzMaroela Media🡆 More