Gustave Eiffel

Alexandre Gustave Eiffel (15 Desember 1832 – 27 Desember 1923) was 'n Franse strukturele en lugvaartingenieur.

Hy is in Dijon gebore. Hy behaal sy graad met lof aan die École Centrale des Arts et Manufactures. Hy was aanvanklik geïnteresseerd in strukturele ingenieurswese en voltooi die spoorwegbrug oor die Garonnerivier in Bordeaux. In 1889 voltooi hy die Eiffeltoring. Dit was vir jare die hoogste mensgemaakte struktuur op aarde. Daarna doen hy studies oor die weer en publiseer 'n aantal dokumente. Hy vestig sy aandag op lugvaart en in 1908 open hy die eerste moderne aërodinamiese laboratorium in Parys. Hy open 'n nuwe laboratorium in 1912 in Auteuil wat oor nuwe, verbeterde toerusting en windtonnels met hoër snelhede beskik. Hy publiseer verskeie boeke oor aërodinamika tussen 1907 en 1909. Sy bekendste boek is Resistance of the Air and Aviation. Hierdie boek is vertaal in Engels deur die Amerikaanse kommandeur Jerome C. Hunsaker in 1913. Hy skenk sy laboratorium aan die Franse regering in 1920.

Gustave Eiffel
Gustave Eiffel
Eiffel in 1888
Gebore
Alexandre Gustave Bönickhausen

15 Desember 1832
Dijon, Côte-d'Or, Frankryk
Sterf27 Desember 1923
Parys, Frankryk
NasionaliteitFrankryk
BeroepIngenieur
EggenootMarie Gaudelet (1845–1877)
Kinders3 dogters, 2 seuns
Ouer(s)Alexandre en Catherine Eiffel
Handtekening
Gustave Eiffel

Ontwerpe deur Eiffel

Gustave Eiffel 
Die Eiffeltoring

Bronne

  • Collier's Encyclodedia, Crowell-Collier Educational Corporation Vol. 8, bladsy 677

Eksterne skakels

Tags:

15 Desember1832192327 DesemberBordeauxCentraleSupélecDijonEiffeltoringLaboratoriumParys

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-Afrikaanse ReserwebankArmoedeverligtingSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureWerwelkolomGrondwetEnkelvoudige sinSlag van BloedrivierSekondêre sektor van die ekonomieAkuutWolkByNazi-DuitslandPersentasiePersCristiano RonaldoAvbobNatuurbewaringTekstielLewerChatGPTJoodse kalenderMotPolisieYsbeerOu Apostoliese KerkLionel PetersonSendelingposisieGqeberhaIronieMaatskappySwawelBeurtkragViëtnamDrakensbergeGianna MichaelsWapen van NamibiëEkonomie van Suid-AfrikaRassisme in AfrikaBoerboelWiskundeHerpes simplexOligopolieBestuiwingBedreigde spesieTrigeminale neuralgieGeldeenheidNatriumsulfietAtoomMielieHoopKookpunt20ste eeuMaanElon MuskAssonansieGlobaliseringAfrikaanse taalleerRacheltjie de BeerTierGeletterdheidEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaSkynprivaatnetwerkVloeistofVrouOnderwerp (taalkunde)BestaansboerderyInternetHoofstadWortelLys van Suid-Afrikaanse musikanteGoeie VrydagDoopHorlosieSeksismeSuikersiekteWitbloedsel🡆 More