Airopos I Van Masedonië

Airopos I (Grieks: Αεροπός Α'), uit die Argeïese Dinastie, was van 602 tot 576 v.C.

koning van Masedonië. Volgens Herodotus was hy ’n seun van Philippus I en die pa van Alketas I, wat hom ná sy dood opgevolg het.

Airopos I
Koning van Masedonië
Tydperk tradisioneel: 602 v.C. – 576 v.C.
Grieks Ἀέροπος Αʹ ὁ Μακεδών
Huis Argeïese Dinastie
Voorganger Philippos I
Opvolger Alketas I
Vrou onbekend
Kinders Alketas I
Vader Philippos I
Moeder onbekend
Geloof Griekse mitologie

Airopus was nog ’n baba toe sy pa oorlede is. Die Illiriërs sou die geleentheid aangegryp het om met ’n groot leër teen Masedonië op te ruk. Toe hulle die oorhand kry, het die Masedoniërs dit aan die afwesigheid van hul koning gewyt en glo die wiegie met die klein Airopos na die slagveld geneem. Die Illiriërs het egter steeds veld gewen, en dit was net voordat die jong Masedoniese koning in hulle hande sou val dat die Masedoniërs hulle eindelik afgeweer en verdryf het.

Bronne

  • Herodotus, Geskiedenisse, 8, 139.
  • Hiëronimus, Kronieke, Folio 88 recto – Folio 91 recto.
  • Airopos I Van Masedonië 
    Hierdie artikel is vertaal vanuit die Nederlandse Wiki

Tags:

Alketas I van MasedoniëArgeïese DinastieGrieksHerodotusKoninkryk van MasedoniëPhilippus I van Masedonië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RooiwaterLikkewaanTurksvyKoorsReële getalSewendedagadventismeNic de JagerSteenkool in Suid-AfrikaLianie MayVergelykings (taalkunde)Ou Apostoliese KerkHentiesbaaiLewerDocumentaEikelNamibiëChristendomSamestellingIndonesiëFord GalaxyMilitêrBoomRugbywêreldbeker 19911991GeboorteDierDieetveselTandbederfSelma ArcherdOlifantReënspinnekopKlankverskynselsPerdWiki CommonsWit-RuslandWeervoorspellingKolitisWeer (meteorologie)Nuwe TestamentHottentot (vis)Kliniese depressieOrale seksMadison IvyKeelseerEngelsSeksueel oordraagbare infeksieHartversakingWetenskaplike klassifikasieTropiese sikloonDansSpringsJudas IskariotRuan JoshTrappe van vergelykingLys van Suid-Afrikaanse musiekgroepeSenuweestelselTongaanse nasionale rugbyspanJudaïsmeWikiSkipPeter UeberrothJeuksiekteBrandstofBierSaoedi-ArabiëGeelstertOorkruipersTweede WêreldoorlogAdolf HitlerMercuriusKommunikasieSteenkoolKonsonantKinderregte🡆 More