Alketas I Van Masedonië

Alketas I (Grieks: Ἀλκέτας ὁ Μακεδὼν), uit die Argeïese Dinastie, was van 576 tot 547 v.C.

koning van Masedonië. Hy was die seun van Airopos I en die pa van Amintas I, wat hom ná sy dood opgevolg het.

Alketas I
Koning van Masedonië
Tydperk tradisioneel: 576 v.C. – 547 v.C.
Grieks Ἀλκέτας ὁ Μακεδὼν
Huis Argeïese Dinastie
Voorganger Airopos I
Opvolger Amintas I
Vrou onbekend
Kinders Amintas I
Vader Airopos I
Moeder onbekend
Geloof Griekse mitologie

Dit lyk asof Alketas ’n kalm en standvastige heerser was wat anders as sy voorgangers, nie in onnodige oorloë betrokke geraak het om sy koninkryk uit te brei nie.

Verwysings

  • Farr, Edward, History of the Macedonians (Robert Carter & Brothers, New York, 1850), p. 38
  • Alketas I Van Masedonië 
    Hierdie artikel is vertaal vanuit die Nederlandse Wiki

Tags:

Airopos I van MasedoniëAmintas I van MasedoniëArgeïese DinastieGrieksKoninkryk van Masedonië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BloeddrukNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaDirekte en Indirekte redeEleanor RooseveltLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierSinsbouSteve BikoPinksterPenisNadia HilkerJaarKrieketSpinnekopEiffeltoringWaterPAfrikaanse Protestantse KerkKraaifontein606ReddingskakeNarsistiese persoonlikheidsteuringKolitisRina HugoLys van eerste honderd NG gemeentes in Suid-AfrikaMoslemKambodjaLikkewaanRussiesAardePokerCleopatra VIIKoorsblaarSpanjeWurmNepotismeHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalBestuiwingSkaapKunsmatige intelligensieStikstofBoekSid JordanWerner AbrolatErfenisWaterstofLeksikografieAlfabetClaire CarletonSuidwesdoringAfrikaVangueriopsis longifloraMaagdelikheidBreinvliesontstekingGemeenskapsorganisasieGoogleVachellia tenuispinaGeloftedagDiamantArendElandréRugbyJeff DouglasJeuksiekteOlifantHipertensieIndustriële RevolusieSkeletAfrikaanse TaalbewegingVersamelnaamNoord-KaapMaleiersAnale seksIntensiewe vormKlitoris🡆 More