Amintas I Van Masedonië

Amintas I (Grieks: Ἀμύντας A), uit die Argeïese Dinastie, was van 547 tot 498 v.C.

die negende koning van Masedonië. Hy was ’n direkte afstammeling van Perdikkas I van Masedonië en die seun van Alketas I.

Amintas I
Koning van Masedonië
Tydperk tradisioneel: 547 v.C. – 498 v.C.
Grieks Ἀμύντας Aʹ
Huis Argeïese Dinastie
Voorganger Alketas I
Opvolger Alexander I
Vrou Eurydice
Kinders Alexander I
Vader Alketas I
Moeder onbekend
Geloof Griekse mitologie

Amintas was die pa van die veel bekender Alexander I. Hy was die eerste Masedoniese koning wat betrekkinge met ander lande gehad het. Hy was ’n vreedsame heerser en sy bewind was vermoedelik ’n tydperk van groot groei.

Verwysings

Tags:

Alketas I van MasedoniëArgeïese DinastieGrieksKoninkryk van MasedoniëPerdikkas I van Masedonië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BeesvleisLys van chemiese elemente volgens atoomgetalMaatskappyBreingewasKimberleyKlimaatsverandering in Suid-AfrikaFrankrykLieweheersbesiePussy RiotVerkleinwoordMierBelgiëEnkelvoudige sinLeesReënMateriaalBrongitisPaddaWatersuiweringAarde se atmosfeerAtoomParkinson se siekteTropiese sikloonMartin Luther King jr.DuitsSeekoeiWinnie Madikizela-MandelaTweede WêreldoorlogOmgewingsbeheerKoorsblaarSpreeuMagsverheffingPlae van EgipteKangaroeBorsHoofkarakterAbstraksie (rekenaarwetenskap)Griekwa-AfrikaansKlein-KarooKolonisasieAfkappingstekenJan van TonderDialoog in fiksieEienaamManie Libbok3D-rolprentKlereVierkantswortelLys van bekende Suid-AfrikanersTafelbergInentingGeskiedenis van AfrikaansHolocaustNiemetaalGroepsgebiedewetDierHaelSkooluniformIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieMuishondDemografie van Suid-AfrikaDaggaJaco JacobsWikiquoteAtlantis, Wes-KaapSoutsuurMonopolyChemiese elementUniegebouNelson MandelaBeeldspraakTuisbladLys van politieke partye in Suid-AfrikaHeupMikro-ekonomieHannes van Wyk🡆 More