Argeïese Dinastie

Soekresultate vir

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Die Argeïese Dinastie of Argeërs (Grieks: οἱ Ἀργεάδαι, hoi Argeádai) was in die argaïese en die klassieke tydperk ’n geslag konings van die Koninkryk...
  • Argeïese Dinastie gestig. Sy pa was van Argos afkomstig en van dié stad is die naam Argeërs afgelei. Perdikkas was die grondlegger van die Argeïese Dinastie...
  • Pausanias (Grieks: Παυσανίας), uit die Argeïese Dinastie, was in 393 v.C. koning van Masedonië. Hy was die seun en opvolger van Airopos II en is in die...
  • Argaios I (Grieks: Αργαίος), uit die Argeïese Dinastie, was van 678 tot 640 v.C. koning van Masedonië. Hy was die seun van Perdikkas I en die pa van Philippus...
  • v.C. aan ’n einde gekom het, waarna Perdikkas I van Masedonië die Argeïese Dinastie gestig het. Hierdie artikel is vertaal vanuit die Nederlandse Wiki Afrikaans...
  • Orestes (Grieks: Ὀρέστης), uit die Argeïese Dinastie, was van 399 tot 396 v.C. koning van Masedonië. Hy was die seun van Archelaos I en het sy vermoorde...
  • Airopos II (Grieks: Ἀέροπος Β), uit die Argeïese Dinastie, was van 399 tot 393 v.C. koning van Masedonië. Die eerste drie jaar was hy die voog van Orestes...
  • Philippus I of Filippus I (Grieks: Φίλιππος Α' ὁ Μακεδών), uit die Argeïese Dinastie, was van 640 tot 602 v.C. koning van Masedonië. Hy was die seun van...
  • Amintas I (Grieks: Ἀμύντας A), uit die Argeïese Dinastie, was van 547 tot 498 v.C. die negende koning van Masedonië. Hy was ’n direkte afstammeling van...
  • Alketas I (Grieks: Ἀλκέτας ὁ Μακεδὼν), uit die Argeïese Dinastie, was van 576 tot 547 v.C. koning van Masedonië. Hy was die seun van Airopos I en die...
  • Krateros of Krateuas (Grieks: Κρατεύας), uit die Argeïese Dinastie, was in 399 v.C. vier dae lank koning van Masedonië. Hy was die minnaar van Archelaos...
  • Alketas II (Grieks: Ἀλκέτας B), uit die Argeïese Dinastie, was van 454 tot 448 v.C. medekoning van Masedonië. Hy was een van ’n paar seuns van Alexander...
  • Amintas IV (Grieks: Ἀμύντας Δ), uit die Argeïese Dinastie, was in 359 v.C. koning van Masedonië. Hy was die seun van Perdikkas III. Ná die dood van sy...
  • Alexander I (Grieks: Ἀλέξανδρος ὁ Μακεδών), uit die Argeïese Dinastie, was van 498 tot 454 v.C. koning van Masedonië. Hy was die seun en opvolger van...
  • Airopos I (Grieks: Αεροπός Α'), uit die Argeïese Dinastie, was van 602 tot 576 v.C. koning van Masedonië. Volgens Herodotus was hy ’n seun van Philippus...
  • Thumbnail for Amintas III van Masedonië
    Amintas III (Grieks: Ἀμύντας Γ), uit die Argeïese Dinastie, was in 393 v.C. en weer van 392 tot 370 v.C. koning van Masedonië. Hy het aan die bewind gekom...
  • Thumbnail for Perdikkas III van Masedonië
    Perdikkas III (Grieks: Περδίκκας Γ), uit die Argeïese Dinastie, was van 368 tot 359 v.C. koning van Masedonië. Hy het sy broer Alexander II opgevolg....
  • van 368 tot 365 v.C. regent van Masedonië. Alexander II, uit die Argeïese Dinastie, was van 370 tot 368 v.C. koning van Masedonië ná die dood van sy...
  • Alexander II (Grieks: Ἀλέξανδρος Β), uit die Argeïese Dinastie, was van 370 tot 368 v.C. koning van Masedonië ná die dood van sy pa, Amintas III. Hy was...
  • Perdikkas II (Grieks: Περδίκκας Β), uit die Argeïese Dinastie, was van 454 tot 413 v.C. koning van Masedonië. Hy was een van ’n paar seuns en die uiteindelik...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NaaktheidLord’sBloublasieoqhnrBTWApostoliese GeloofsendingEnsiemJudas IskariotVergelyking (wiskunde)ProtestantismeLys van visseAfrikaanse TaalbewegingDirekte en Indirekte redeGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSeksuele penetrasieLys van elemente volgens simboolAppel (sanger)WikisourceSlangHentaiKunsReënspinnekopGeelsugSoogdierAnilingusHugenootRooilipslangLianie MaySuid-Afrikaanse GrensoorlogVolksbevrydingsleërBorrieTon VoslooKrampSonsverduisteringLikkewaanBorsteVaginaBaardskeerder-spinnekopAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeThabo MbekiMaatskappyLys van bekende Suid-AfrikanersJavaScriptOutismeBruin huisslangJacques LootsBoraksTydKolitisOekraïneWaterNumeriese en meetkundige patronePosseëlBreinvliesontstekingLourierblaarAntibiotikum14 NovemberWeer (meteorologie)Seksuele stimulasieAnale kankerRob HersovJan BloukaasAnglisismeDomineeMilitêrSamestellingFord AngliaCarles PuigdemontZirk van den BergTransistorLetterlike en figuurlike taalgebruikT20I-wêreldbeker 2014🡆 More