Afrikakrieketvereniging

Die Afrikakrieketvereniging (Engels: Africa Cricket Association, afgekort “ACA”) is die kontinentale beheerliggaam vir krieket in Afrika.

Hulle is ook een van die Internasionale Krieketraad (IKR) se vyf kontinentale konfederasies. Die konfederasie is in 1997 gestig en hulle hoofkantoor is in Benoni, Suid-Afrika, geleë. Die amptelike taal is Engels.

Afrikakrieketvereniging
Kenteken van die Afrikakrieketvereniging
Kenteken van die Afrikakrieketvereniging
Engelse naam Africa Cricket Association
Afkorting ACA
Vasteland Afrika
Lede 22
Sportsoort Krieket
Stigting 1997
Gestig in Harare, Zimbabwe
Sambreelorganisasie Internasionale Krieketraad
Aangesluit in 1997
Setel Benoni, Suid-Afrika
Amptelike taal Engels
Amptelike webwerf africacricket.com

In Augustus 1997 is die Afrikakrieketvereniging in Harare, Zimbabwe, gestig deur Botswana, Kenia, Namibië, Suid-Afrika en Zimbabwe. Die Afrikakrieketvereniging organiseer verskeie vastelandse toernooie, insluitend die Afrika T20I-beker vir nasionale seniorkrieketspanne vir mans, vroue en jeug. Dit organiseer ook die vastelandse kwalifiserings vir die IKR se internasionale toernooie.

Lidlande

Afrikakrieketvereniging 
Lidlande van die Internasionale Krieketraad (IKR) in Afrika volgens status:

   Volle lidlande met toetsstatus (2)

   Geassosieerde lede met EDI-status (1)

   Geassosieerde lede (17)

   Voormalige of opgeskorte lede (3)

   Nielede

Die Afrikakrieketvereniging het tans 22 lede:

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Afrikakrieketvereniging LidlandeAfrikakrieketvereniging Sien ookAfrikakrieketvereniging VerwysingsAfrikakrieketvereniging Eksterne skakelsAfrikakrieketverenigingAfrikaAmptelike taalBenoniEngelsInternasionale KrieketraadKrieketSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Hoër Landbouskool BolandRigtersOrthopteraSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Markus JoosteBysteekBruin huisslangWayback MachineKaukasiese taleHartSaudiaPlae van EgipteIndonesiëPous Martinus VWerkloosheidEkonomie van Suid-AfrikaVrymesselaryChristiaan VI van DenemarkeKrokus Stadsaal-aanvalIntensiewe vormGuineeSteve HofmeyrVermaakAmerikaanse BurgeroorlogSonVulvaBelastingBelgiëOorkruipersGianna MichaelsAlgemene relatiwiteitShaivismeApostoliese GeloofsbelydenisWladimir PoetinBaskelandDuitslandGroenlandsRumatoïede artritisTrigeminale neuralgieLys van lande volgens oppervlakAfrikaansNuwe TestamentNelson MandelaDuitsersHermie HendriksBoer Soek 'n VrouAnimismeHeilige SaterdagSint-LaurensrivierHannes van WykJan BlohmNarsismeBloedplaatjieMuisvoëlPubiese hareKwartêrOogMiddeleeueLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaKarpaletonnelsindroomRepubliek ChinaRooms-Katolieke KerkWelkomNasionale Etruskiese MuseumJohannesburgCharles DickensKappie (skryfteken)Vlag van EuropaVerenigde KoninkrykVictoria AzarenkaMiomboKoos du PlessisArgeologieURIMieliestronk🡆 More