Afrika-Woudolifant

Die Afrika-woudolifant (Loxodonta cyclotis) is een van die drie nog lewende spesies olifante.

Die woudolifant kom slegs in die reënwoude van Wes- en Sentraal-Afrika voor. Voorheen is die spesie en die verwante savanne-olifant (Loxodonta africana) as dieselfde spesie, naamlik Afrika-olifante gereken. Genetiese analise het egter getoon dat dit twee afsonderlike spesies is.

Afrika-woudolifant
Afrika-Woudolifant
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. cyclotis
Binomiale naam
Loxodonta cyclotis
Matschie, 1900
Afrika-Woudolifant

Let daarop dat die Knysna-olifant 'n savanne-olifant en nie 'n Afrika-woudolifant is nie.

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Pussy RiotMangelWêreld- Ekonomiese ForumGesondheidNag van die lang messeKoperNedersettingSlag van BloedrivierBloedvergiftigingKolonialismeUnited Democratic FrontXhosaLys van bekende Suid-AfrikanersBloemfonteinToringVlekvrye staalInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandGoudAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidKaliumLys van nedersettings in Suid-AfrikaLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaUniondaleVeerVoornaamwoordPesachShanzhaiSkoenlapperVulkaanTuberkuloseViëtnamDubbelpuntBlaarKonsentrasiekampDwelmmiddelJeugdagEskomMielieBosvarkProvinsies van Suid-AfrikaOnderwerp (taalkunde)John Samuel SchlesingerMorfeemSomerDundermHamburgerJuraKommunismeTafelbergMaatskappyNelson MandelaBolandse aardbewing van 196919de eeuGroot vyfLiewe HeksieDuitsAfrikanernasionalismeTussenwerpselMenslike seksuele gedragSpinnekopJode in Suid-AfrikaHondSeksN.P. van Wyk Louw20ste eeuProteaMarsPolitieke partyIdioomRina HugoSwart nasionalismeVioolBipolêre gemoedsteuringVaginaAfkortingIronieMensZack du Plessis🡆 More