Afrika-Olifant

Die Afrika-olifant (Loxodonta) is 'n genus van olifante.

Die genus omvat twee lewende spesies, naamlik die Savanne-olifant en die Afrika-woudolifant.

Afrika-olifant
Afrika-Olifant
'n Savanne-olifant (Loxodonta africana) in Tanzanië
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Loxodonta
Spesies

Sien teks.

Afrika-Olifant
Verspreiding van die Afrika-olifant
Afrika-Olifant
'n Savanne-olifant in die Huabriviervallei, Namibië

Fossiele van die genus is slegs in Afrika gevind, waar hulle in die middel-Plioseen ontwikkel het.

Bulle van die savanne-olifant kan tot 3,64 meter hoog word en 5 455 kg weeg. Dit is die grootste lewende olifantspesie. Die koeie kan 3 meter hoog word en 3 636 kg tot 4 545 kg weeg.

Spesies

Afrika-Olifant 
Olifante haas na die Gemsbokvlakte-watergat in die Etosha Nasionale Park, Namibië.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KrugerwildtuinGeslagAardbewingKopieregMenstruasieWaterKlimaatChemiese elementKongo-krisisKoorsblaarPampoentjiesAssonansieC. Louis LeipoldtSlag van Cuito CuanavaleWaterstofHoenderNasionale PartyWeer (meteorologie)Verenigde State van AmerikaErns GrundlingSeisoenOmtrek, oppervlakte en volumeEsias BoschVoedselverwerkingAfrikanersWolkOrale seksHerfsAfvalbestuurVarkSamestellende afleidingMielieVennootskapGevolge van aardverwarming op oseaneKarooWater (molekuul)Baardskeerder-spinnekopOnse VaderPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaAppendiksWelwitschiaSebraMiltWapen van Suid-AfrikaKompasSomerYouTubeKasteel die Goeie HoopRugbySnaarinstrumentWerkersdagRobbeneilandVoornaamwoordVolhoubaarheidNatriumSimfonie-orkesAngssteuringLionel PetersonDemokrasieWortelLyfstraf in skoleVerlede tydBesoedelingDemografie van Suid-AfrikaKommunismeNeerslagAnrich HerbstAborsieInfeksieSwart menseSlangPrimêre sektor van die ekonomie🡆 More