Slurpdiere

Slurpdiere of olifantagtiges (Proboscidea) is 'n orde van soogdiere wat slegs een familie van lewende diere, naamlik Elephantidae bevat.

Die familie bevat op sy beurt drie lewende spesies olifante (die Afrika savanne-olifant, Afrika-woudolifant en die Asiatiese olifant).

Proboscidea
Tydperk: 60–0 m. jaar gelede
Slurpdiere
'n Savanne-olifant
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Klas:
Infraklas:
Placentalia
Superorde:
Orde:
Proboscidea

Illiger, 1811
Families

Sien teks

Die orde bevat ook verskeie fossiele van olifantagtige spesies wat gedurende die vorige ystydperk geleef het, onder andere mammoete en mastodonte. Die naaste verlangs verwante spesies wat vandag nog leef is die dassies en sirenes (Engels "sea cows", plantetende akwatiese soogdiere van die familie Dugongidae, wat egter nie verwar moet word met die Afrikaanse "seekoeie" nie).

Die oudste spesie in die orde dateer uit die vroeë Paleogeen-tydperk, meer as 50 miljoen jaar gelede. Die evolusie van olifantagtige diere behels hoofsaaklik die verhouding van die skedel en kake en die vorm van die ivoor- en kiestande.

Families

Hedendaagse olifante is die enigste oorlewendes van 'n eens groter en meer uiteenlopende familie.

  • Elephantidae
  • †Gomphotheriidae
  • †Mammutidae
  • †Stegodontidae
  • †Barytheriidae
  • †Deinotheriidae
  • †Moeritheriidae
  • †Numidotheriidae
  • †Palaeomastodontidae
  • †Phiomiidae

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Green PornoWet op BevolkingsregistrasieHindoeïsmeSosiale mediaLys van Suider-Afrikaanse soogdiereMynbedryf van Suid-AfrikaJeugdagMorfeemGroot GatKindermishandelingNierversakingAbstraksie (rekenaarwetenskap)BywoordMonopolieAnti-inflammatoriese middelGeslagOnse VaderAfrikanerweerstandsbewegingWaterSelakantNasionale PartyRamsar-vleilande in Suid-AfrikaWithaaiThe CranberriesOnderwerp (taalkunde)Seksueel oordraagbare infeksieVolstruisVlagterminologieHulpwerkwoordApartheidRassismeAntisemitismeAdolf HitlerTuberkuloseNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyGawes van die Heilige GeesBorskankerJagluiperdSeevlakInnes en Franna BenadéGedigMartin Luther King jr.BosvarkKitaarWapen van Suid-AfrikaErosietipesVerstedelikingLys van kinderspeletjiesAnglisismeSoortnaamLys van elemente volgens simboolSwaelArmoedeLieweheersbesieBevolkingAkroniemProstaatkankerSatellietfotoOutismeDubbelpuntWerkersdagDemokratiese Republiek die KongoSeptimius AwardsGemeenskapKlimaatsverandering in AfrikaVierkantswortelFeminismeVersamelnaamWoordBysteekLongSamestellingJode in Suid-Afrika🡆 More