Aeolis Mons: Berg op Mars

Aeolis Mons, of Berg Aeolis, is ’n berg op die planeet Mars.

Dit vorm ’n piek binne die Gale-krater en is sowat 5,5 km hoog.

Aeolis Mons
Die Curiosity-verkenningstuig het op 6 Augustus 2012 naby die voet van Aeolis Mons geland.
Die Curiosity-verkenningstuig het op 6 Augustus 2012 naby die voet van Aeolis Mons geland.
Soort Berg
Ligging Gale-krater, Mars
Hoogte 5,5 km
Ontdekking
Ontdekker Nasa
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Die verkenningstuig Curiosity het op 6 Augustus 2012 naby die voet van Aeolis Mons geland. Dit het in Junie 2013 ’n reis van 8 km na die voet van die berg begin. Dit sou ’n jaar neem en stilhouplekke insluit om die plaaslike terrein te verken.

Op 11 September 2014 het Nasa aangekondig Curiosity het Aeolis Mons bereik. Dit sal daar meer probeer uitvind oor die planeet se geskiedenis.

Curiosity se uitsig op Aeolis Mons tydens ’n sonsondergang op Mars (son deur kunstenaar bygevoeg).
Curiosity se uitsig op Aeolis Mons tydens ’n sonsondergang op Mars (son deur kunstenaar bygevoeg).

Verwysings

Eksterne skakels

137°51′00″O / 5.080°S 137.850°O / -5.080; 137.850

Tags:

Gale-kraterMars (planeet)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wikimedia-stigtingArmoedeMikro-ekonomieNagapieVisMiddeloorontstekingAngolese BurgeroorlogFleetwood MacKommunikasieDermpoliepVerkoueChatGPTKoringPlae van EgipteLys van Suider-Afrikaanse soogdiereMenseregtedagAntisemitismeEendOu Apostoliese KerkErosietipesKolonoskopieSuikerYsterSwangerskapGewone luislangTelwoordLugbesoedelingKaapse PlooigordelPiet ByleveldJode in Suid-AfrikaAspoestertjieApokriewe boekePlaasmoorde in Suid-AfrikaWindkragAkroniemSteve HofmeyrDistrik SesJosef StalinAgtergrond (narratief)JapanLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)AardverwarmingHidroëlektrisiteitLieweheersbesieAsjantirykGawes van die Heilige GeesSenuweestelselWinterMuskietAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidToekoms van die AardeDelft, KaapstadLys van Afrikaanse skrywersBruin huisslangHerpes simplexOnderhandelinge om apartheid te beëindigOudtshoornDroogteGroot vyfMaagsweerKoolhidraatAngina pectorisKunsmatige intelligensieLys van elemente volgens simboolWolfMangelontstekingVrouSosiale mediaKommunismeWaterpokkiesJavaScriptGeprosesseerde kosFotosinteseGreen PornoMusiekGoudZimbabweSeekoei🡆 More