Adolphe Adam

Adolphe Charles Adam (Frans: ; 24 Julie 1803 – 3 Mei 1856) was 'n Franse komponis en musiekkritikus.

Hy het baie operas en balletstukke geskryf. Vandag is hy onder meer bekend om sy ballette Giselle (1841) , Le corsaire (1856, sy laaste werk), en sy operas Le postillon de Lonjumeau (1836), Le toréador (1849) en Si j'étais roi (1852) asook sy Kersfeeslied Minuit, chrétiens! (1844), wat later Engelse lirieke gekry het, en wyd gesing word as "O Holy Night" (1847).

Adolphe Charles Adam
Adolphe Adam
Agtergrondinligting
Gebore24 Julie 1803
Sterf3 Mei 1856
GenresKlassiek
Beroep(e)Komponis

Adam was 'n bekwame onderwyser en het Léo Delibes en ander invloedryke komponiste onderrig.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

18031856Frans

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wet op NaturellengrondMetafoorIntensiewe vormKonsentrasiekampNazi-DuitslandVennootskapIoonAntisemitismeKnieKrieketGrootste rampe in Suid-AfrikaTrekarbeidSeksueel oordraagbare infeksieRenaissanceSlangWiskundige terminologieMisdaadLongontstekingNederlandDubbelpuntLys van nedersettings in Suid-AfrikaNierversakingRudi ClaaseDonderstormRefentse MorakeMantisNiersteenAgtervoegselJohannesburgSias ReineckeAsemhalingMisdaadromanElon MuskDramaWerkersdagPablo PicassoBraaiBakterieMadison IvyHartErica BoyerMotorvoertuigJeuksiekteOseaanElektrolietDiskriminasieSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieYslandSonnestelselPampoentjiesLys van musiekinstrumenteSpreeuLettergreepNatuurrampAnale seksErosietipesWilna SnymanBateSoortnaamDigvormVloeistofGeldTwaalf Stamme van IsraelFraktuurTrigeminale neuralgieLeestekenMurunwa MakwarelaSiya KolisiEmfiseemNeurenberg-verhoreSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Russiese inval in Oekraïne sedert 2022BerghaanSeksuele opwekkingVolhoubaarheidIsraelVoornaamwoord🡆 More