Absalom

Absalom (Hebreeus: אבשלום, Awsjalom, letterlik: vader van vrede) is 'n figuur in die Ou Testament van die Bybel.

Hy was die derde seun van Dawid, die koning van Israel. Hy is as die mooiste en knapste man in die koninkryk beskryf.

Absalom
Prins van Israel
Absalom
Moord op Absalom, 'n Duitse voorstelling uit die 14de eeu.
Dinastie Huis van Dawid
Volle naam אַבְשָלוֹם
Geboorteplek Hebron, Judea, Israel
Woud van Efraïm, Israel
Woud van Efraïm, Israel
Vader Dawid
Moeder Maächa bat Talmai
Absalom
Absalom se hare haak aan 'n boom vas, deur Albert Weisgerber.

Hy is vir 'n wyle deur sy vader, koning Dawid, verban. Hy het sy broer Amnon vermoor, wat hulle (half)suster Tamar verkrag het. Later kon hy weer na Jerusalem terugkeer.

Uiteindelik lei hy 'n opstand teen sy vader. Hy sterf toe hy aan sy hare in 'n boom bly hang, waarna hy deur Joab, Dawid se leëraanvoerder, vermoor is.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

BybelDawidHebreeusIsraelOu Testament

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TaalMeervoudJode in Suid-AfrikaLuiperdSwawelJazzKunsmatige algemene intelligensieSwartrenosterKleurAfrikaanse naguilRookgewoonteLys van Kaapstad se voorstedeSwaziAngina pectorisHector PietersonEskomHipoteseMasturbasieMangelontstekingBruin huisslangMiltAardeLys van kinderspeletjiesGesonde dieetSnaarinstrumentKersfeesMangelUniondaleDikdermC.J. LangenhovenGautengPerdN.P. van Wyk LouwDesimale breukeKrampTsoenamiOsoonlaagMickey MuisMondJapanDigitale en analogiese tydPoësieSias ReineckeGenitale vratHomoniemElana AfrikaLetterkundeGordelroosWaterNiersteenDysselsdorpVaginale kankerGroot-VisrivierSiya KolisiNagmaalFinale OplossingLimpopo (rivier)MonopolyMaagsweerWolkErfenisGrondwet van Suid-AfrikaAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeSeekoeiXHTMLWeer (meteorologie)AntisemitismeOnderwysTrevor NasserPornografieCoca-ColaDarwinismeOlimpiese SpeleLenteJeugdagRuan PienaarLys van Suider-Afrikaanse soogdiere🡆 More