Abimeleg

In die Bybel is daar verskeie persone met die naam Abimeleg (Hebreeus die vader is koning).

Abimeleg - Die koning van Gerar

Die koning van die Filistyne (Genesis 20, Genesis 21: 22-34).

Abimeleg - Die seun van Gideon

´n Seun van Gideon en sy byvrou wat in Sigem gewoon het (Rigters 8: 31). Na die dood van sy vader het hy met die hulp van sy moeder se familie, sy broers op een klip in Ofra vermoor. Net Jotam, die jongste seun van Gideon het ontkom (Rigters 9: 5). Daarna het die burgers van Sigem vir Abimeleg koning gemaak (Rigters 9: 6).

Verwysings in die Bybel

Genesis 20, Genesis 21: 22-34

Literatuur

  • Die Bybel (1953-Vertaling)
  • Reinecker, Fritz: Lexikon zur Bibel. R. Brockhaus Verlag, Wuppertal 1981. ISBN 3-417-24528-1

Sien ook

Tags:

Abimeleg - Die koning van GerarAbimeleg - Die seun van GideonAbimeleg Verwysings in die BybelAbimeleg LiteratuurAbimeleg Sien ookAbimelegBybel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SkildklierAfrikaanse WikipediaDrinkwatervoorsieningRobbeneilandOlimpiese SomerspeleHutsmerkGholfWaterbesoedelingLandbou-ingenieursweseGeelhoutDroomApartheidGianna MichaelsPirow BekkerGeskiedenis van AfrikaansLys van Suider-Afrikaanse soogdiereHulpwerkwoordHernubare energieArmoedeverligtingNierversakingBerilliumBloeddrukAfrikaanse woordelys en spelreëlsSprokieSonenergieKaapstadMilaanEkonomiese VryheidsvegtersLKasteel die Goeie HoopUnited Democratic FrontTrekarbeidPikkewynRuan PienaarLys van landeGeskiedenis van kindermishandelingKwaZuluWalvisKaartKnysnaBritse RykMadison IvyWoordsoortLatynStadStereotipeWillie JoubertEerste WêreldoorlogVolhoubare ontwikkelingWolkNiemetaalGeweldTrappe van vergelykingSeksposisieWiki CommonsInflasieWortelSwart nasionalismeCutt GlasLys van bekende Suid-AfrikanersPenisHondSwamPlaasjapieKarakteriseringSamestellingPolisiedgbsjSkoenlapperPussy RiotLys van medisinale kruieSkilpadGeskiedenis van erotiese afbeeldingsOmanDieregeluide🡆 More