30Ste Dinastie Van Egipte

Die 30ste Dinastie (ook Dinastie XXX geskryf; 380–343 v.C.) was ’n koningshuis van Antieke Egipte.

Dit het regeer in die Laat Tydperk.

30Ste Dinastie Van Egipte
’n Egiptiese dodemasker uit die 30ste Dinastie.

Die dinastie het begin ná Nectanebo I se afsetting van Nefaaroed II, die seun van Hakor. Nectanebo het teen November 380 v.C. beheer oor die hele Egipte verkry, maar het ’n groot deel van sy bewind gebruik om sy koninkryk teen Persië te verdedig. Sy seun, Teos, het ná sy pa se dood die Persiese gebiede van wat nou Sirië en Israel is, aangeval en het net begin sukses behaal toe hy sy troon verloor deur die toedoen van sy broer, Tjahepimoe. Tjahepimoe het van Teos se ongewildheid gebruik gemaak om sy eie seun, Nectanebo II, tot koning te verklaar en die leër het hulle agter Tjahepimoe geskaar.

Nectanebo II se bewind is ook oorheers deur aanvalle van Persië, wat Egipte beskou het as ’n Persiese provinsie in opstand. Eindelik het Artaxerxes III van Persië Egipte in 343 v.C. weer binnegeval en Nectanebo het na Nubië gevlug.

30Ste Dinastie Van Egipte Farao 30Ste Dinastie Van Egipte Troonnaam 30Ste Dinastie Van Egipte Bewind
Cheperkare Nectanebo I 380 - 362 v.C
Irmaatenre Teos 362 - 360 v.C.
Senedjemibra Setepeninhur Nectanebo II 360 - 343 v.C.

Verwysings


Voorafgegaan deur
29ste Dinastie
30ste Dinastie Opgevolg deur
31ste Dinastie


Tags:

343 v.C.Antieke EgipteLaat Tydperk van Antieke Egipte

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BridgestoneVergelyking (wiskunde)ToerismeRekenaar1991Small HandsVyfsterGalblaasKeelseerWaterpokkiesHomofoonSeksuele penetrasieGekoördineerde Universele TydAngina pectorisLys van bekende Suid-AfrikanersNoot vir NootIsraelDigvormBloedvergiftigingMusieksimboleMuggieJohnny SinsSuiwelprodukTolla van der MerweChristendomChris BlignautDuitse maselsSteenkoolSpringsHeks van HexrivierBlaaskankerTarentaleNumeriese en meetkundige patroneTswanaNarsistiese persoonlikheidsteuringAardbewingIdioomNasionale VrouedagPtolemeusTasché BurgerLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)RooikatPaddaHidroponikaAfrikaanse taalleerHeupvervangingDomineeTrappe van vergelykingDramaKommunikasieLuxemburg (provinsie)Direkte en Indirekte redeMadison IvyKolonoskopieMilitêre geskiedenis van Suid-AfrikaApostoliese GeloofsendingLVerkleurmannetjieTropiese huisgeitjieHoopstadDierAurora (astronomie)FotosinteseMaanBoer Soek 'n VrouLys van politieke partye in Suid-AfrikaWikipediaSeksuele opwekkingJaarNaaktheidIslamAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeISBN🡆 More