12De Dinastie Van Egipte

Die 12de Dinastie van Antieke Egipte (ook Dinastie XII geskryf) is omstreeks 1976 v.C.

Hy het die hoofstad van Thebe na Memphis geskuif waar hy ’n nuwe stad met die naam "Amenemhat-itj-tawy" ("Amenemhat, die veroweraar van die Twee Lande"), of kortweg Itjtawy, laat bou het.

12De Dinastie Van Egipte
’n Houtmodel van ’n dienskneg uit die 11de tot 12de Dinastie.

Die 12de Dinastie word saam met die 11de, 13de en 14de Dinastie beskou as die Middelryk van Egipte.

Heersers

Bekende farao's van die 12de Dinastie was:

12De Dinastie Van Egipte  Farao 12De Dinastie Van Egipte  Horusnaam 12De Dinastie Van Egipte  Bewind 12De Dinastie Van Egipte  Hoofstad 12De Dinastie Van Egipte  Graftombe
Amenemhat I Sehetepibre 1991-1962 v.C. Itjtawy Piramide by Lisjt
Senoesret I (Sesostris I) Cheperkare 1971-1926 v.C. Itjtawy Piramide by Lisjt
Amenemhat II Noebkhaoere 1929-1895 v.C. Itjtawy Wit Piramide
Senoesret II (Sesostris II) Chacheperre 1897-1878 v.C. Itjtawy Piramide by el-Lahoen
Senoesret III (Sesostris III) Chakaoere 1878-1839 v.C. Itjtawy Piramide by Dahsjoer
Amenemhat III Nimaatre 1860-1814 v.C. Itjtawy Piramide by Dahsjoer
Amenemhat IV Maacheroere 1815-1806 v.C. Itjtawy
Koningin Sobekneferoe Sobekkare 1806 v.C. Itjtawy

Egiptoloë beskou die 12de Dinastie as die hoogtepunt van die Middelryk. Die volgorde van sy heersers is bekend uit verskeie bronne: twee lyste in tempels by Abydos en een by Saqqara, sowel as Manetho se werk.

In dié tyd is ’n paar letterkundige werke geskryf wat tydens die hele Egiptiese geskiedenis bekend sou bly, soos die verhaal van Sinuhe en van Wenamun. Die beeldhoukuns in dié tyd was ook besonder realisties en die piramides van die dinastie se farao's is gebou by Dahsjoer, Lisjt, Hawara en el-Lahoen.

Tydlyn

SobekneferoeAmenemhat IVAmenemhat IIISenoesret IIISenoesret IIAmenemhat IISenoesret IAmenemhat I12De Dinastie Van Egipte

Verwysings


Voorafgegaan deur
11de Dinastie
12de Dinastie Opgevolg deur
13de Dinastie

Tags:

11de Dinastie1976 v.C.Antieke EgipteItjtawyMemphis, EgipteThebe, Egipte

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BoelieryDirekte en Indirekte redeNic de JagerKlimaatsverandering in Suid-AfrikaMuskeljaatkatOopbroninhoudCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaCradock-4BloedsomloopstelselKookpuntSkilpadAB de VilliersLuiperdOudtshoornGrondsoorteNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLeeuSlag van BloedrivierTienerSiekteDemokrasieProksemikaFamilie (verwantskap)RivierXhosaLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaAardverwarmingBosbokElandréDawidPampoentjiesKoorsblaarVeelvoudige sinWinterPaddaVeerBeroerteGeboorteKwaZulu-NatalMenslike seksuele gedragWeervoorspellingStereotipeMynbou23 AprilToekoms van die AardeSwedeAl-FatihaHamburgerNoordwesKoos du PlessisDroomTuberkuloseDonderstormOlimpiese SpeleMaagsweerDie GelofteTransatlantiese slawehandelOrtopedieRookgewoonteMisdaadJohannesburgDonkieRugbywêreldbeker 2023Limpopo (rivier)Jan van RiebeeckWoordsoortHoofstadStollingsgesteenteAkroniemRymAfrikaIsraelLys van politieke partye in Suid-AfrikaWerwelkolomWhatsApp🡆 More