11De Dinastie Van Egipte

Die 11de Dinastie van Antieke Egipte (ook Dinastie XI geskryf) het geduur van die laaste deel van die Eerste Oorgangstydperk tot in die Nuwe Ryk.

Heersers

Die heersers is weer bekend ná die verwarring van die Eerste Oorgangstydperk. Die eerste vyf heersers se bewind word gewoonlik beskou as deel van die oorgangstydperk, terwyl Mentoehotep II en sy opvolgers deel was van die Nuwe Ryk. Hulle het almal vanaf Thebe regeer.

11De Dinastie Van Egipte  Farao 11De Dinastie Van Egipte  Horusnaam 11De Dinastie Van Egipte  Bewind 11De Dinastie Van Egipte  Hoofstad 11De Dinastie Van Egipte  Graftombe
Mentoehotep I 2134 v.C. – ? Thebe
Intef I Sehertawy ? – 2118 v.C. Thebe El-Tarif, Thebe
Intef II Wahanch 2118 – 2069 v.C. Thebe El-Tarif, Thebes
Intef III Nachtnebtepnefer 2069 – 2061 v.C. Thebe El-Tarif, Thebes
Mentoehotep II Nebhetepre 2061 – 2010 v.C. Thebe Deir el-Bahari
Mentoehotep III Sanchkare 2010 – 1998 v.C. Thebe Deir el-Bahari
Mentoehotep IV Nebtawyre 1998 – 1991 v.C. Thebe
11De Dinastie Van Egipte 
Die Abydos-koningslys, cartouches 57 tot 61.

Manetho se stelling dat die 11de Dinastie 16 konings gehad het wat vir 43 jaar regeer het, word weerspreek deur inskripsies uit dié tyd en die Turynse Koningslys, waarvolgens die dinastie sewe konings gehad het en altesaam 143 jaar regeer het. Sy stelling dat die dinastie in Thebe gesentreer was, is korrek bewys. Dit was tydens dié dinastie dat die hele Antieke Egipte herenig is onder die Middelryk.

Tydlyn

Mentoehotep IVMentoehotep IIIMentoehotep IIAntef IIIAntef IIAntef IMentoehotep I11De Dinastie Van Egipte

Verwysings


Voorafgegaan deur
10de Dinastie
11de Dinastie Opgevolg deur
12de Dinastie

Tags:

Antieke EgipteEerste Oorgangstydperk van EgipteNuwe Ryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TaalCleopatra VIIPornografiese subgenresSteenkoolReënSprokieAardbewingBreinVrymesselarySportBevolkingCarles PuigdemontBateKitaarVlag van Suid-AfrikaBosluisbytkoorsTegnologieSendelingposisieGautengMensHoenderPaasfeesMotorvoertuigKindermishandelingStokely CarmichaelOrthopteraNeerslagSkisofrenieVioolWerkwoordSoweto-opstandVrystaatRina HugoPerdHannes van WykAntisemitismePeach van PletzenOlifantLys van kleureLangste woordMark (ekonomie)Anrich HerbstBybelRosa ParksJaco JacobsWet op BevolkingsregistrasieLys van elemente volgens simboolLionel PetersonDiskriminasieNicole StraussDermpoliepWorcesterSeptimius AwardsMenseregteMediese diagnoseSinoniemDepressie (gemoedstoestand)Meningsverskil oor aardverwarmingHokkieVryheidsdagKaliumGemeenskapSpeelkaartSkrywerIngrid JonkerSokkerBlourokkeVaste stofVolhoubare ontwikkelingCorioliskragBeeldspraakSydneyRookgewoonteEmfiseem🡆 More