Amenemhat Iii: Egiptiese farao

Amenemhat of Amenemhet III was ’n Egiptiese farao van die 12de Dinastie.

Hy het van omstreeks 1860 tot 1814 v.C. regeer – die langste bewind bekend. Dit is gevind in ’n papirus uit die 46ste jaar van sy regering. Sy bewind word beskou as die goue era van die Middelryk van Antieke Egipte. Hy kon tot 20 jaar saam met sy pa, Senoesret III, regeer het.

Amenemhat III
Lamares, Ameres, Ammenemes
Kopbeeld van Amenemhat III (Louvre).
Kopbeeld van Amenemhat III (Louvre).
Farao van die 12de Dinastie
Periode 1860–1814 v.C.
Voorganger Senoesret III
Opvolger Amenemhat IV
Vader Senoesret III
Oorlede 1814 v.C.
Monumente Piramides by Dahsjoer en Hawara
Amenemhat III in Egiptiese hiërogliewe
Praenomen of troonnaam
M23
t
L2
t
Amenemhat Iii: Egiptiese farao
ra
n
U2Aa11
t
C10
Amenemhat Iii: Egiptiese farao
Nomen of geboortenaam
G39N5
 
Amenemhat Iii: Egiptiese farao
imn
n
mHAt
t
Amenemhat Iii: Egiptiese farao
Portaal  Portaalicoon   Antieke Egipte
Amenemhat Iii: Egiptiese farao
’n Standbeeld uit die Egiptiese Versameling van die Hermitage-museum.
Amenemhat Iii: Egiptiese farao
’n Borssiersel van Amenemhat III (grafkelder van Mereret).

Aan die einde van sy bewind het hy die troon gedeel met sy opvolger, Amenemhet IV. Sy dogter, Sobekneferoe, het Amenemhat IV later opgevolg as die laaste heerser van die 12de Dinastie. Amenemhat III se troonnaam, Nimaatre, beteken "Behorende tot die Geregtigheid van Ra".

Die Groot Kanaal

Tydens sy lang bewind het Amenemhat die werk van sy pa voortgesit om die Fajoem-depressie met die Nylrivier te verbind. ’n Kanaal van 16 km lank en 1,5 km breed, bekend as Mer-Wer (die "Groot Kanaal") is gebou; dit is nou bekend as Bahr Joessef. ’n Meer is gevorm wat 13 miljard m3 vloedwater per jaar kon hou. Dié enorme ingenieursprojek is eindelik deur sy seun, Amenmehat IV, voltooi en het Fajoem laat vooruitgaan. Dié gebied was tot 230 v.C. die land se broodmandjie.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Antieke EgipteEgipteFaraoMiddelryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MonumentJaco JacobsGroot TrekDubbelpuntSteenkoolTienie HollowayNasionale VrouedagCheslin KolbeVlag van Suid-AfrikaGroot vyfHeks van HexrivierAfvalbestuurKoppeltekenJode in Suid-AfrikaAardverwarmingMona LisaWet op NaturellengrondVolstruisReg tot ‘n gesonde omgewingEmfiseemMigrasie van voëlsSleutel (musiek)MielieSoortnaamWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaBlourokkeInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandMobutu Sese SekoOos-KaapChemiese verbindingLiewe HeksieCalviniaApostoliese GeloofsbelydenisLeah van NiekerkMassaSpeelkaartMarie AntoinetteDurbanIntensiewe vormMantisAnale seksWapen van Suid-AfrikaMorfologie (taalkunde)Anrich HerbstVolhoubaarheidMondFiksieFranse RewolusieWinterRepubliek die KongoDistillasieLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsFisiese oefeningKankerRekeningkundeTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)KonsonantHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalPad na jou hartWright-broersSwaelKlavierHartseerPaasfeesWatersuiweringSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureGoogleSuid-Afrikaanse GrensoorlogBosluisbytkoorsInfeksieLys van kinderspeletjiesBaälRob HersovBoontjie🡆 More