Trianthema Vleiense: Plantspesie

Trianthema vleiense is 'n sukkulent wat deel van die Aizoaceae familie is.

Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noordwes, Noord-Kaap en Vrystaat voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 68 560 km² en het tans geen bedreigings nie. Dit kom tussen Kuruman, Sannieshof, Kroonstad en Prieska voor.

Trianthema vleiense
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Caryophyllales
Familie: Aizoaceae
Genus: Trianthema
Spesie:
T. vleiense
Binomiale naam
Trianthema vleiense
H.E.K.Hartmann & Liede, (2011)

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Vaginale kankerPFireflySid JordanMicrosoft OfficeProtestantismeHondsdolheidSamestellingVerenigde StateWoordsoortPoerimAfrikaanse gesegdes uit die MiddeleeueSpysverteringstelselWikipediaNDundermDirekte en Indirekte redeAngkor WatRina HugoIslamRockmusiekAfrikaRehoboth-bastersGeskiedenis van AfrikaansLouis GussKlitorisApollo 11HipertensieGlottaalPragmatiek (taalkunde)SemenJohannes KerkorrelOratoriumBreingewasBuffelWWynSkaakTelegrafieRamadanAlkoholLys van hoofstedeKatGordelroosNamibiese OnafhanklikheidsoorlogProbleemoplossingLys van kinderspeletjiesBob JolesEdelsteenBernice WestDaggaEnkelvoudige sinVerenigde State van AmerikaNaaktheidWamelDeelstate van die Verenigde State van AmerikaGewone breukeGrondbewerkingMangelSuiderkruisEenvoudige hangbrugNierversakingKoorsblaar7de LaanRomeinse syfersLys van Suid-Afrikaanse musikanteSeksueel oordraagbare infeksieVerkleinwoordKanadaJochem van BruggenNederlandsIsraelVerkoueToyota Quantum🡆 More