Sannieshof

Sannieshof is 'n dorp geleë in Ngaka Modiri Molema-distriksmunisipaliteit in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika.

Sannieshof

Roosville
Sannieshof is in Noordwes (Suid-Afrikaanse provinsie)
Sannieshof
Sannieshof
Sannieshof Sannieshof se ligging in Noordwes
Koördinate: 26°32′0″S 25°48′0″O / 26.53333°S 25.80000°O / -26.53333; 25.80000 25°48′0″O / 26.53333°S 25.80000°O / -26.53333; 25.80000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoordwes
DistrikNgaka Modiri Molema
MunisipaliteitTswaing
Stigting1920
Vernoem naSannie Voorendijk
Oppervlak
 • Totaal5,42 km2 (2,09 vk. myl)
Hoogte
1 389 m (4 557 ft)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal11 016
 • Digtheid2 032/km2 (5 260/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense7.7%
 • Indiërs/Asiërs0.4%
 • Bruin mense2.1%
 • Swart mense89.3%
 • Ander0.5%
Taal (2011)
 • Tswana 80.9%
 • Afrikaans 8.2%
 • Xhosa 3.4%
 • Engels 1.7%
 • Ander 5.9%
Poskode (strate)
2760
Poskode (posbusse)
2760
Skakelkode018

Geskiedenis

In 1920 het die dorp begin as 'n poskantoor vir die plaaslike boere. Sannieshof is vernoem na die eerste posmeester Johan Voorendijk se vrou Sannie, maar in 1928 is die dorp hernoem na Tielman Roos, 'n parlementslid van Lichtenburg. Die naam Roosville het nie byval gevind by die plaaslike gemeenskap nie en die oorspronklike naam is weer in 1952 herstel.

Geografie en klimaat

Die dorp lê 1 389 meter bo seevlak. Die N14 nasionale pad gaan deur die dorp.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Sannieshof GeskiedenisSannieshof Geografie en klimaatSannieshof Sien ookSannieshof VerwysingsSannieshofDorpNgaka Modiri Molema-distriksmunisipaliteitNoordwesSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LBraaiPrimêre sektor van die ekonomieDierTropiese sikloonFinale OplossingLuiperdTweede VryheidsoorlogMieliestronkNeerslagHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalSonnestelselKorrupsieReënPikkewynAntoniemIngenieursweseHeks van HexrivierSeksueel oordraagbare infeksieGevolge van aardverwarming op oseaneSteve BikoTuisbladDermpoliepToestand van materieVerenigde State van AmerikaProvinsies van Suid-AfrikaOnse VaderBevolkingBonné de BodHarry KerrBloedsomloopstelselSlag van Cuito CuanavaleLeierAnette EngelbrechtTaylor SwiftVlag van Suid-AfrikaElektriese geleierWêreld- Ekonomiese ForumLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaVratKoperEugenetikaKlimaatveranderingErfenisNeurenberg-verhoreNemunasVerstedelikingGeboorteNoordwesJak de PriesterKoos KombuisOrthopteraMaagsweerSatellietKompasVerkleinwoordDemi Lee MooreApostoliese GeloofsbelydenisJan de WetLys van Kaapstad se voorstedeMetaalModeontwerpEnsiklopedieAnale kankerMusiekKonjunktivitisTafelbergDiepaartromboseSonMadison IvyHeupLettergreepDonderstorm🡆 More