Seksuele Penetrasie: Seksuele aktiwiteit wat behels dat 'n persoon se liggaamsdeel in 'n ander persoon geplaas word

Seksuele penetrasie is die plasing van ’n liggaamsdeel of voorwerp in ’n liggaamsopening van iemand anders, soos die vagina, mond of anus, as deel van seksuele omgang.

Dit vind ook plaas by diere.

Seksuele Penetrasie: Definisies, Onwettige penetrasie, Sien ook
Seksuele penetrasie in die "sendelingposisie", deur Édouard-Henri Avril.

Hoewel dit ’n algemene deel van die seksdaad is, is penetrasie in sommige gevalle onwettig.

Definisies

Wanneer ’n man ’n vrou se vagina met sy penis penetreer, word dit vaginale seks genoem. As hy sy penis in iemand se anus plaas, word dit anale seks genoem. Penetrasie kan ook die plasing van die penis in die mond wees of die stimulering van die vagina met die tong, wanneer dit orale seks genoem word. Ook die anus kan met die tong gestimuleer word (anilingus). Die vingers of ’n seksspeelding kan ook gebruik word om die vagina of anus te penetreer.

Dubbele penetrasie geskied wanneer meer as een seksmaat verskeie openinge gelyktydig penetreer.

Onwettige penetrasie

Seksuele penetrasie kan in sommige gevalle onwettig wees, soos wanneer die persoon onder ’n sekere ouderdom is, wat van land tot land verskil (seks met ’n minderjarige), of wanneer seks teen iemand se wil plaasvind (verkagting).

Sien ook

Verwysings

Tags:

Seksuele Penetrasie DefinisiesSeksuele Penetrasie Onwettige penetrasieSeksuele Penetrasie Sien ookSeksuele Penetrasie VerwysingsSeksuele PenetrasieAnusDierSeksVagina

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Suid-Afrikaanse musikanteVincent van GoghHindoeïsmeUniegebouWayde van NiekerkWikiquoteAfrikaanse TaalmonumentLys van kinderspeletjiesKoorsblaar3D-rolprentTydDikdermWortelKerrieMenslike skeletNadia ValvekensFinansiële staatSonnetWêreldboekedagElektrodeLys van Afrikaanse rolprenteKrokodilSharpeville-slagtingNederlandTuberkuloseOntwerpProteaMuskiet633Pablo PicassoBeëdigde verklaringKoos du PlessisLübeckTsongaNommertekenTaalBywoordGeskiedenis van kindermishandelingReënspinnekopLongontstekingCradock-4Gawes van die Heilige GeesLeestekenSkildklierLien se lankstaanskoeneFiela se kindStedelike hitte-eilandMigrasie van voëlsElon MuskBloedsomloopstelselLys van hoofstedeSeksueel oordraagbare infeksieTwaalf Stamme van IsraelPampoentjiesPapierGetalLys van elemente volgens simboolFrankrykMaatskappyLys van Afrika-landeSiekteByvoeglike naamwoordTrappe van vergelykingDie Stem van Suid-AfrikaBorsteKweekhuiseffekSlangSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Seksuele penetrasieSteenkool in Suid-AfrikaVaste stofOligopolieFamilie (verwantskap)MateriaalMorfeemBeaufortskaalMieliestronk🡆 More