Sandolien

Die sandolien of ysterbos (Dodonaea viscosa) is klein boompie wat voorkom aan die kusgebiede van Suid-Afrika vanaf Saldanhabaai tot in Mosambiek en ook in Gauteng, Mpumalanga, dele van Noordwes en Limpopo.

Dit kom ook voor in die sentrale gedeelte van Zimbabwe. Die blare is enkelvoudig en gewoonlik harpuisagtig wat dit blink en klewerig maak. Die vrugte is sowat 1,5 cm in deursnee. Die boom staan ook bekend as die Ysterbos en in Engels as die Sand-olive.

Sandolien
Sandolien
Blare en blomme.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Dodonaea
Spesie:
D. viscosa
Binomiale naam
Dodonaea viscosa
Jacq.

Sien ook

Verwysings

Bron

Eksterne skakels

Sandolien 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Dodonaea viscosa

Tags:

Sandolien Sien ookSandolien VerwysingsSandolien BronSandolien Eksterne skakelsSandolien

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Suid-Afrikaanse musiekgroepeBorskankerSendelingposisieEjakulasieHoërskool VorentoeDassiedeurGeelslangSeksVaduzKopieregSuikerbekkiesGroot VlaktesDansPriemgetalTropiese huisgeitjieBestuiwingAarverkalkingMarkus JoosteGodPampoentjiesGeboorteSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994MorfeemSkildklierHondLys van Afrikaanse televisiereekseWolkChetan BhagatMiddelmisbruikSkerpioenOnderwysKantoneesWêrelderfenisgebiedWitbloedselMediaWikiGamelanErica BoyerNelson MandelaHoopstadChris HaniGoogle MapsLWit-RuslandLeeuLionel MessiWindkragWynand du ToitPG du PlessisAnrich HerbstRefentse MorakeWindenergie7de LaanThabo MbekiOrale seksYsterJesus van NasaretSpelerposisies in rugbyDulcie van den BerghKarin HougaardAntoniemIsraelOos-KaapPornhubBruin huisslangKoorsblaarPosseëlMakrielMenslike penisgrootteGlenys LynneWebkruiperErektiele disfunksieSitrusNoot vir Noot🡆 More