Ng Gemeente Potchefstroom-Grimbeekpark

Die NG gemeente Potchefstroom-Grimbeekpark is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland (voorheen Wes-Transvaal).

Ng Gemeente Potchefstroom-Grimbeekpark
Die NG kerk Potchefstroom-Grimbeekpark.

Die gemeente is gestig in 1973. Die kerkgebou is geleë op die hoek van Zeederberg- en Lupinestraat, Grimbeekpark, Potchefstroom. In 2013 was die leraar ds. M.J. de Beer. Daar was in daardie jaar 221 doop- en 826 belydende lidmate. 'n Jaar later was dit 245 en 869. Ds. De Beer was steeds al leraar.

Enkele leraars

  • Johan Christiaan Lamprecht, 1974 - 1979
  • Marius Jacobus de Beer, 2008 – hede

Bronne

  • Small, Mario (samesteller). 2013. Jaarboek van die NG Kerke. Wellington: Tydskriftemaatskappy van die NG Kerk NPC - 'n divisie van Bybel-Media.

Tags:

Nederduitse Gereformeerde Kerk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WindkragTweede WêreldoorlogGamelanKinderregteSeksposisieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaVerkleinwoordVolkekundeTarentaleTrappe van vergelykingStapelvoedselKriekDuitslandWaterbesoedelingSuikersiekteLily CarterProvinsies van Suid-AfrikaHATKrampGeskiedenis van AfrikaansSuiderkruisInsolasieDermpoliepOopbroninhoudSuikerbekkiesJaar2001VrymesselaryElsabé DaneelBasisinkomsteOrthopteraVingerseksVergelyking Johnny SinsMieliestronkNagmaalFra AngelicoGoudIndo-Europese taleMilitêre geskiedenis van Suid-AfrikaRumatoïede artritis.npWitbloedselChris BlignautURIGoogle MapsKoöperasiestoriesNasionalismeWolmaransstadBoereKlem-in-die-kaakGekoördineerde Universele TydNarsismeGarsNumeriese en meetkundige patroneSwartbewussynsbewegingEkologieKrugerwildtuinSewastopolPubiese hareSeksueel oordraagbare infeksieAarde se atmosfeerWerkwoordMenstruasieRadioKlein-KarooBonnie TylerGoeie VrydagKonsentrasiekampMiddeloorontstekingMaagsweer🡆 More