Koningrooibekkie

Die Koningrooibekkie (Vidua macroura) is 'n standvoël wat voorkom in feitlik die hele Suid-Afrika en Zimbabwe en noordoos Botswana.

In Engels staan die voël bekend as die Pin-tailed Whydah.

Koningrooibekkie
Koningrooibekkie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Viduidae
Genus:
Vidua
Spesie:
V. macroura
Binomiale naam
Vidua macroura
(Pallas, 1764)
Koningrooibekkie
Wyfie in San Diego se dieretuin.
Koningrooibekkie
Mannetjie in sy broeivere.
Koningrooibekkie
Vidua macroura + Lonchura cucullata

Voorkoms

Die broeiende mannetjie het swart-en-wit verekleed met 'n lang dun stert. Nie-broeiende mannetjies se kop het duidelike swart en dofgeel strepe met diagnostiese snorstrepe en rooi snawel. Broeiende wyfies het 'n swarterige snawel wat buite broeityd pienker word.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Koningrooibekkie VoorkomsKoningrooibekkie Sien ookKoningrooibekkie BronKoningrooibekkie VerwysingsKoningrooibekkie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Afrika-landeKoorsOplossing (chemie)RoesHuisvliegMondNarsismeBosluisbytkoorsKwosiëntGestremdheidKarlien van JaarsveldWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHolocaustKoringKweekhuiseffekAfrikaanse WikipediaCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaAlkoholismeKaren WesselsAbstraksie (rekenaarwetenskap)YsterVenda (taal)Liewe HeksieKaartGesondheidErfenisJust NuisanceEkostelselKarakteriseringBoeddhismeJan van RiebeeckLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaSamestellingSlawernyLeonardo da VinciWiki CommonsBloeddrukBek-en-klouseerSwangerskapNierAgtervoegselKlein-KarooKrimpvarkieGeskiedenis van erotiese afbeeldingsPlastiekMenslike penisgrootteAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeSweedsWerkersdagArabies-Israeliese konflikMoslemWapen van Suid-AfrikaChristeneSirkelOorMaatskaplike verantwoordelikheidKasteel die Goeie HoopVolhoubare ontwikkelingVrye FranseEuropaNeurenberg-verhoreAnorexia nervosaYslandSuid-AfrikaChristendomDundermIndonesiëIslamDokterSitrusRymBeaufortskaalOrgasmeAborsie🡆 More