Gespikkelde Tongvis

Die Gespikkelde tongvis (Pardachirus marmoratus) is 'n vis wat in die westelike Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf die Persiese Golf tot by Durban voorkom.

In Engels staan die vis bekend as die Speckled sole.

Gespikkelde tongvis
Gespikkelde Tongvis
Pardachirus marmoratus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Pardachirus
Spesie:
P. marmoratus
Binomiale naam
Pardachirus marmoratus
(Lacepède, 1802)

Voorkoms

Die lyf is lig grondkleurig en die kop, lyf en vinne is bedek met bruin en swart kolletjies. By die basis van die dorsale en anale vinne is twee kliere wat 'n melkerige toksien afskei wat die vis onsmaaklik laat smaak vir roofvisse.

Habitat

Die vis kom voor in die sanderige gedeeltes van koraalriwwe in water van 1 – 25 m diep.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Gespikkelde Tongvis VoorkomsGespikkelde Tongvis HabitatGespikkelde Tongvis Sien ookGespikkelde Tongvis BronGespikkelde Tongvis VerwysingsGespikkelde Tongvis Eksterne skakelGespikkelde Tongvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ekonomiese sektorMonopolieKaartSteenkool in Suid-AfrikaAnrich HerbstTweede Nuwe JaarOseaanbesoedelingLys van Afrikaanse rolprenteLimpopoLandbouMenslike skeletKinderregteKolorektale kankerBevolkingMusiekMasjienDeelwoordProteïenBloukransrivierbrugGeldAfrikaansHector PietersonArmoedeDiarreeFabelFiksieSokkerWindpompVeeartsWayde van NiekerkErica BoyerDesmond TutuVoorhuidKarooMondCovid-19-pandemieNaaldekokerNeurenberg-verhoreWerkloosheidEiffeltoringMaroela MediaKatXenofobieKlem-in-die-kaakKlitorisOplossing (chemie)AtoomAfleiding (taalkunde)ErosietipesOrtopedieCoca-ColaGewasbeskermingDrakensbergeGamelanDigvormKlimaatsverandering in AfrikaAkroniemPeter Nguyen Van HungSendelingposisieLandbou in Suid-AfrikaKragopwekkingTsoenamiGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaInsekMensElandréAuschwitz-konsentrasiekampPaasfeesAntieke EgipteBloemfonteinAntoniemMonoloogHidroëlektrisiteitSuid-Afrikaanse Grensoorlog🡆 More