Gespikkelde Tongvis

Die Gespikkelde tongvis (Pardachirus marmoratus) is 'n vis wat in die westelike Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf die Persiese Golf tot by Durban voorkom.

In Engels staan die vis bekend as die Speckled sole.

Gespikkelde tongvis
Gespikkelde Tongvis
Pardachirus marmoratus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Pardachirus
Spesie:
P. marmoratus
Binomiale naam
Pardachirus marmoratus
(Lacepède, 1802)

Voorkoms

Die lyf is lig grondkleurig en die kop, lyf en vinne is bedek met bruin en swart kolletjies. By die basis van die dorsale en anale vinne is twee kliere wat 'n melkerige toksien afskei wat die vis onsmaaklik laat smaak vir roofvisse.

Habitat

Die vis kom voor in die sanderige gedeeltes van koraalriwwe in water van 1 – 25 m diep.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Gespikkelde Tongvis VoorkomsGespikkelde Tongvis HabitatGespikkelde Tongvis Sien ookGespikkelde Tongvis BronGespikkelde Tongvis VerwysingsGespikkelde Tongvis Eksterne skakelGespikkelde Tongvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SendelingposisieVerenigde State van AmerikaNazi-DuitslandMobutu Sese SekoCutt GlasProstaatkankerDirekte en Indirekte redeElandréKrieketTandbederfNylrivier (Suid-Afrika)KriekKakiebosSeksuele stimulasieSeksDesmond TutuNatuurlike hulpbronBloemfonteinRooikatSaartjie BaartmanFranklin D. RooseveltDramaJohannesburgDiepaartromboseHemelvaartsdagWortelMaanSeksueel oordraagbare infeksieBreinVleilandRegardt van den BerghVerkoueSelfvertroueSeekoeiMartin Luther King jr.HulpwerkwoordKlimaatsverandering in Suid-AfrikaKarooOnderwysKoperGrootste rampe in Suid-AfrikaOranjerivierVolstruisSinoniemMeervoudLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaLys van oseane, seë en mereLika BerningKernkragSelfoonRina HugoMaagSportAkademiaKoolhidraatSpelerposisies in rugbyHolocaustJan van TonderVlinderKarlien van JaarsveldRobert SobukweGawes van die Heilige GeesSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureVoornaamwoordLetterlike en figuurlike taalgebruikRob HersovPrimêre sektor van die ekonomieAssonansieKompasPoesEl (lengtemaat)Angolese Oorlog vir OnafhanklikheidBeaufortskaal🡆 More