Essex

Essex (uitgespreek /ˈɛsɨks/) is 'n graafskap in die suidooste van Engeland, in die Verenigde Koninkryk.

Die graafskap het 'n bevolking van 1 729 200 in 2011 gehad, en sy hoofstad, Chelmsford, het 'n bevolking van sowat 120 000. Die naam beteken Oos-Sakse en is soortgelyk aan Sussex (Suid-Sakse) en die voormalige graafskappe van Wessex (Wes-Sakse) en Middlesex (Middel-Sakse).

Essex
Essex
Vlag
Essex
Wapen
Essex
Ligging in Engeland
Seremoniële graafskap Essex
Hoofstad Chelmsford
Oppervlakte 3 670 km²
Bevolking 1 729 200 (2011)
Bevolkingsdigtheid 471 inw./km²
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap
Streek Essex
Administratiewe setel Chelmsford
ISO 3166-2: GB-ESS
Oppervlakte 3 465 km²
Bevolking 1 396 600 (2011)
Bevolkingsdigtheid 403 inw./km²
Webtuiste www.essex.gov.uk
Distrikte en Unitêre owerhede
Essex
  1. Harlow
  2. Epping Forest
  3. Brentwood
  4. Basildon
  5. Castle Point
  6. Rochford
  7. Maldon
  8. Chelmsford
  9. Uttlesford
  10. Braintree
  11. Colchester
  12. Tendring
  13. Thurrock (Unitêre owerheid)
  14. Southend-on-Sea (Unitêre owerheid)

Belangrike stede en dorpe

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

ChelmsfordEngelandGraafskapMiddlesexSussexVerenigde Koninkryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

David OxleyBeeldhoukunsVratSonnestelselGeorgeEkonomiese sektorZerilda SteynDesiré GardnerOrnitologieHoofpynStemhebbendheidSonEVangueriopsis longifloraMiteNjalaDieregeluideUilLandbouEkonomieWes-KaapSeksueel oordraagbare infeksieKameeldoringElandréDolfynVerenigde StateWikiquoteNamibiese OnafhanklikheidsoorlogWaterstofSid JordanChamillionaireSelfbeeldDie Real Housewives van PretoriaRichard KlineSpelerposisies in rugbyEdelsteenAnusHomoniemBreinvliesontstekingVrye toegangAngssteuringLys van Afrikaanse digtersSC 04 Westfalia HerneWikimedia-stigtingDriehoekBreingewasGravis-aksenttekenGrondsoortePlettenbergbaaiNuwe TestamentPokerJames BrolinLouise LombardOostenrykVoorsetselBrighton SharbinoGenetiese manipulasiePofadder (slang)NRod AlexanderHenry CavendishSpysverteringstelselWilliams Grand Prix EngineeringSpinnekopPlantMangelKunsmatige intelligensiePalmsondagBrandwaterkomSelfkonsepVerkoueWetenskaplike notasieDie Real Housewives van die WynlandeMiddelmisbruikBosluisbytkoorsNic de Jager🡆 More