Emmen

Emmen is 'n munisipaliteit en stad in die Nederlandse provinsie Drenthe.

Die munisipale gebied het sowat 110 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 350 km². Die stad Emmen het sowat 57 000 inwoners (2009).

Munisipaliteit:
Emmen

Emmen
Kaart Wapen
Emmen
Emmen
Vlag
Emmen
 Land Vlag van Nederland Nederland
 Koördinate 52°47′N 6°53′O / 52.783°N 6.883°O / 52.783; 6.883
 Stigting 12de eeu
 Provinsie Drenthe
 Oppervlakte:  
 - Totaal 346,29 vk km
 Hoogte bo seevlak 22 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Des. 2010) 109 256
 - Bevolkingsdigtheid 324/vk km


 Tydsone UTC +1
 - Somertyd UTC +2
 Klimaat [[{{{klimaat}}}]]
 Gemiddelde temperatuur:  
 - Jaarlikse maksimum {{{makstemp1}}} °C
 - Maksimum Januarie / Julie {{{makstemp2}}} °C
 - Jaarlikse minimum {{{mintemp1}}} °C
 - Minimum Januarie / Julie {{{mintemp2}}} °C
 Gemid. jaarlikse neerslae {{{neerslae}}} mm
 Burgemeester (party) Eric van Oosterhout (PvdA)
 Daaglikse bestuur {{{bestuur}}}
 Amptelike webwerf emmen.nl
 Wiki Commons Emmen

In Emmen lê die suidelike uitlopers van die Hondsrug, wat loop tot die dorp Klazienaveen. Die hoogste punt van die Hondsrug (Haantjeduin, 26,5 meter) lê by die stad Emmen. In die suidooste lê die veen- en natuurgebied die Bargerveen.

Emmen besit 'n dieretuin (Dierenpark Emmen), 'n opelugmuseum oor Drenthe (Veenpark) en 'n professionele sokkerspan (FC Emmen).

Plekke

Plekke in die munisipale gebied van Emmen:
Amsterdamscheveld, Angelslo, Barger-Compascuum, Barger-Erfscheidenveen, Barger-Oosterveen, Barger-Oosterveld, Bargeres, Bargermeer, De Peel, Delftlanden, Emmen (stad), Emmer-Compascuum, Emmer-Erfscheidenveen, Emmerhout, Emmermeer, Emmerschans, Emmerveen, Erica, Ermerveen, Foxel, Klazienaveen, Klazienaveen-Noord, Koelveen, Middendorp, Munsterscheveld, Nieuw-Amsterdam, Nieuw-Dordrecht, Nieuw-Schoonebeek, Nieuw-Weerdinge, Noordbarge, Oosterse Bos, Oranjedorp, Parc Sandur, Rietlanden, Roswinkel, Schoonebeek, Schutwijk, Veenoord, Weerdinge, Weiteveen, Westenesch, Westerse Bos, Wilhelmsoord, Zandpol, Zuidbarge en Zwartemeer.

Naburige munisipaliteite

Borger-Odoorn Westerwolde (GR)
Coevorden Emmen 


Emmen 
Hunebed by die stad Emmen

Tags:

DrentheMunisipaliteit

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DagroofvoëlsDonkieSinoniemLimfvatstelselWikipediaEierstokPornografieTweede VryheidsoorlogAdolf HitlerJava (programmeertaal)Gawes van die Heilige GeesVulvaFacebookOrthopteraBeeldhoukunsEweknienetwerkDigvormSuid-Afrikaanse GrensoorlogEkostelselKameeldoringFAK-sangbundelEkonomiese sektorKanadaVars waterLys van chemiese elemente volgens atoomgetalLabia (geslagsdele)Nasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaBTWEnsiklopedieAtmosfeerWynDemi Lee MooreGroenteIntensiewe vormAl-Masdjid an-NabawiNASDAQEl NiñoIngrid JonkerLidwoordErfenisAardeNierHelen SuzmanKoffieDoelwitYouTubeManie JacksonFranse RewolusieInuïeteArtritisWerkwoordCorioliskragApostoliese GeloofsbelydenisEskomVoëlAnilingusKremetartKubusBloedvergiftigingSirkelWaarheid-en-versoeningskommissieSweedsVerjaarsdagVeelvuldige skleroseTamatieImpakte van toerismeCarike KeuzenkampAngina pectorisProteaBybelKlimaatsverandering in Suid-AfrikaPersentasieHuisvlieg🡆 More