Daily Voice

Daily Voice is 'n ponieformaat-dagblad wat sedert Maart 2005 in Kaapstad deur Independent News & Media uitgegee word as teenvoeter vir Media24, die Naspers-filiaal, se hoogs geslaagde Die Son en Cape Son.

Die koerant maak gebruik van 'n mengeltaal wat uit Kaapse Afrikaans en Engels bestaan, hoewel daar afsonderlike Afrikaanse en Engelse uitgawes is. Die Son het 'n dagblad geword kort na die verskyning van Daily Voice.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

2005Cape SonDie SonIndependent News & MediaKaapstadNaspers

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TsoenamiKlimaatveranderingLetterkundeBronsGeldWeermagMarie AntoinetteHerpes simplexChatGPTKersfeesLabia (geslagsdele)MaagsweerOogproblemeDundermAngssteuringEendbekdierKongo-krisisMonopolyVlekvrye staalDonderstormUnited Democratic FrontPussy RiotSinoniemJohnny RapidSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Nasionale VrouedagMondIsraelKangogrotteKernkragHoofkarakter19de eeuBybelGesondheidVoortrekkermonumentAngolaVryheidsdagPuntNatriumtiosulfaatIngenieursweseNG gemeente TheunissenVaginaPriemgetalDinosourusCeresHeuningbyTegnologieIrma SternDolfynSonja HerholdtTropiese sikloonFrankrykLys van elemente volgens simboolNasionalismeGenitale vratDelft, KaapstadWortelKalenderDuitsSweedsHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalBelastingSeksuele penetrasieSout (chemiese stof)Lys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse randKoos BekkerNierAntjie SomersHamburgerSwartrenosterTermietTemperatuurFiela se kindWieg van die MensdomMigrasie van voëls🡆 More