Celebessee

Die Celebessee (Engels: Celebes Sea, Filippyns: Dagat Selebes, Indonesies en Maleis: Laut Sulawesi) is 'n see van die Stille Oseaan in Asië tussen die Filippyne (Mindanao) in die noorde, Maleisië (Borneo) in die weste en Indonesië (Sulawesi) in die suide net noord van die ewenaar.

Celebessee
Celebessee
Die Celebessee se noordelike grens, kusgebied van Maitum, Sarangani
Celebessee
Kaart van die Celebessee
Koördinate:3°N 122°O / 3°N 122°O / 3; 122 122°O / 3°N 122°O / 3; 122
Ligging:Filippyne, Indonesië, Maleisië
Soort:See van die Stille Oseaan
Oppervlakte:280 000 km² (110 000 myl²)
Gemiddelde diepte:4 000 m (13 000 vt)
Maksimum diepte:6 220 m (20 406 vt)
Lengte:675 km (420 myl)
Breedte:837 km (520 myl)
Eiland/e:Borneo, Mindanao, Sangihe-eilande, Sulawesi, Sulu-argipel
Nedersettings:Manado (Indonesië), Zamboanga Stad (Filippyne)

Die Celebessee grens aan die Sulusee in die noorde, die Molukkesee in die suidooste en die Filippynse See in die ooste. Die Celebessee word deur die Makassar-straat met die Javasee in die suide verbind. Die see het 'n oppervlakte van sowat 280 000 km² en 'n gemiddelde diepte van 4 000 m.

Celebessee
Ligging van die Celebessee

Die belangrikste nedersettings aan die see is Manado in Indonesië en Zamboanga Stad in die Filippyne.

Seerowery is 'n algemene verskynsel, veral naby die kus van Borneo.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

AsiëBorneoEngelsEwenaarFilippyneFilippynsFilippynse SeeIndonesiesIndonesiëJavaseeMaleisMaleisiëMindanaoMolukkeseeSeeStille OseaanSulawesiSulusee

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MusiekPous LinusVlermuisAfrikaanse woordelys en spelreëlsSeksStefans GrovéSwangerskapWladimir PoetinAarverkalkingAnusOrale seksOeigoereURIJoodse kalenderMetaheelalWes-SamoaPous Leo XInternetSaldoPeter UeberrothLikkewaanPampoentjiesThabo MbekiDigvormPikriensuurVisShaanxiFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014SlangIngrid WinterbachPort SaidGoeie VrydagAlex KrizhevskyPiet ByleveldPornografiese subgenresBoerjatiëSamuel Bankman-FriedJoe BidenP. RamleeKunsmatige intelligensieFukuokaKlimaatVoorhuidGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaOogproblemeGeelsugMin ShawLys van hoërskole in die Wes-KaapSeekoeiGriekelandWitbloedselSeksuele opwekkingPoleLMillennium-stadion2018 Australiese Grand PrixPuberteitVulvaWikiDieregeluideAardklopAfrikaanse naguilMarkenDulcie van den BerghNG gemeente MoreletaparkKolonoskopieGipsTolla van der MerweValéry Giscard d’EstaingDiktatorskapKen StarrJohannes KerkorrelW.A. Hofmeyr-prysAlexander StrachanProstaatklierBloemhofdam🡆 More