Straat Van Makassar

Die Straat van Makassar (Indonesies: Selat Makassar) is ’n seestraat tussen die eilande Borneo en Soelawesi in Indonesië.

Straat van Makassar
Straat Van Makassar
Nasa-satellietbeeld van Borneo met die Straat van Makassar
Straat Van Makassar
Die ligging van die Straat van Makassar
Koördinate:0°0′N 118°30′O / 0.000°N 118.500°O / 0.000; 118.500 118°30′O / 0.000°N 118.500°O / 0.000; 118.500
Ligging:Indonesië
Soort:Seestraat van die Stille Oseaan
Eiland/e:+100
Nedersettings:Balikpapan, Bontang (Kalimantan)
Makassar, Palu, Parepare (Soelawesi)

In die noorde sluit dit by die Celebessee aan en in die suide by die Javasee. Die Mahakam- en Karanganrivier van Borneo loop in die seestraat uit.

Hawestede aan die Straat van Makassar sluit in Balikpapan en Bontang in Borneo, en Makassar, Paloe en Parepare in Soelawesi. Die stad Samarinda is 48 km van die seestraat af.

Eksterne skakels

  • Straat Van Makassar  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.
  • (en) "Makassar Strait". Encyclopædia Britannica. Besoek op 2 Augustus 2020.

Tags:

BorneoCelebesseeIndonesiesIndonesiëJavaseeSeestraatSoelawesi

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OnderwysSeksuele penetrasieAluminiumGordelroosLys van medisinale kruieXhosaRenaissanceMiddelmisbruikOntwikkelende landMartin Luther King jr.Pornografiese subgenresAppelGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaLys van Afrikaanse televisiereekseJeuksiekteVerenigde State van AmerikaShanzhaiKalsiumGrondwet van Suid-AfrikaSkarlakenkoorsDesmond TutuEugenetikaSokkerSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeAnale seksSoweto-opstandErosietipesMenseregteKommunikasieMaroela MediaDigvormAlliterasieSpysverteringstelselDemi Lee MooreTienie HollowayGeskiedenis van AfrikaansAngssteuringPad na jou hartDeon GrootCarike KeuzenkampEngelsFiela se kindDonderstormGriepJohn Samuel SchlesingerKrimpvarkieSinsbouTikTokHerpes simplexHaasLys van nedersettings in Suid-AfrikaRuan PienaarDie GelofteKomplementêre kleureSekondêre sektor van die ekonomieHartSonkragSout (chemiese stof)BysteekByMieliestronkAartappelLeonardo da VinciSleutel (musiek)HemelvaartsdagAsiëPseudowetenskapMangelInternetKnysnaWeer (meteorologie)BloeddrukBrandmondsindroomAardverwarming🡆 More