Onewe Getal

'n Onewe getal is in wiskunde 'n heelgetal wat nie deur twee gedeel kan word nie.

Die heelgetalle wat wel deur twee gedeel kan word, is ewe getalle. Alle heelgetalle is of ewe of onewe getalle. Daar word na die konsep van ewe en onewe getalle verwys as pariteit.

Die onewe getalle is:

..., -7, -5, -3, -1, 1, 3, 5, 7, ... 

Eienskappe

Alle priemgetalle, met die uitsondering van 2, is onewe (anders is dit deur 2 deelbaar en nie 'n priemgetal nie).

Die som van twee onewe getalle is nooit onewe nie, maar 'n ewe getal. Byvoorbeeld:
3 + 9 = 12,
1 + 5 = 6,
159 + 673 = 832.

Die som van 'n ewe en 'n onewe getal is altyd onewe. Byvoorbeeld:
4 + 7 = 11,
28 + 13 = 41,
555 + 128 = 683.

Die produk van twee onewe getalle is ook self weer onewe. Byvoorbeeld:
3 × 7 = 21,
5 × 13 = 65,
127 × 583 = 74041.

Tags:

Ewe getalHeelgetalPariteitWiskunde

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PlastiekGalblaasDroogteAardverwarmingMobutu Sese SekoAfleiding (taalkunde)PiesangSwart menseCleopatra VIIEkonomieBraaiKoeffisiënt en magswortelKrieketKarakteriseringAtoomDieregeluidePerdDie GelofteHindoeïsmeHector PietersonOogproblemeKindermishandeling24 AprilStadStedelike hitte-eilandKongo-krisisSkoenlapperBoelieryBeeldspraakKletsrymSinsbouDemokrasieGriepHoofstadHorlosieVulvaPankreasSpelerposisies in rugbyWiskundeKompasVeerHerpes simplexKonsentrasiekampKoperMaselsAkuutVoorsetselDikdermPseudowetenskapWet op NaturellengrondAfrikaanse naguilNatuurbewaringBeëdigde verklaringDolfynGenitale vratPlae van EgipteKoerantMaanKleurRenteVarkgriepWêreld- Ekonomiese ForumPolitieke partyRooms-Katolieke KerkIslamWaterbesoedelingWieg van die MensdomGreta ThunbergGoudStaalShakaMagneetNierversakingMynbouMaagAntjie Somers🡆 More