Yul Vazquez

Yul Vazquez (gebore 18 Maart 1965) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger.

Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Runaway Bride (1999), Bad Boys II (2003), American Gangster (2007), en The A-Team (2010).

Yul Vazquez
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 18 Maart 1965 (1965-03-18) (59 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1984–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 1999: Runaway Bride
  • 2003: Bad Boys II
  • 2005: The F Word
  • 2007: American Gangster
  • 2007: Southern Gothic
  • 2007: The Box
  • 2010: The A-Team

Televisiereekse

  • 1999: Mondo Picasso
  • 2012: Magic City
  • 2014: The Lottery
  • 2014: 100 Monologues
  • 2016: Divorce

Televisierolprente

  • 2010: Lies in Plain Sight

Video's

  • 2014: Capturing Captain Phillips

Eksterne skakels

Tags:

Yul Vazquez FilmografieYul Vazquez Eksterne skakelsYul VazquezVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ItaliëEikelRekenaarwetenskapKunsmatige intelligensiePragmatiek (taalkunde)Brighton SharbinoDundermLink buildingSeksismeGenesis-skeppingsverhaalSeksposisieBloukraanvoëlAalwynGeldDigitale objek-identifiseerderRusty SchwimmerPerineumLillie-broodboomSagtewareKoos KombuisGawes van die Heilige GeesKennisEuroBiljoenGeorgeRugbyKameelperdKolonoskopieAthenePeter MamakosColin SteynSeksuele stimulasieVachellia tenuispinaPiet ByleveldKwaggaRobin Givens54ReddingskakeIngrid JonkerVulvaStaalMillimeterOos-KaapDroomMondSoogdierVetplantMiltLiewe HeksieNairobiFacebookGlasSophie MarceauKapitaal (ekonomie)RamadanJames BrolinPostmasburgJudaïsmeJakobSkipRobbeneilandGravis-aksenttekenMaatskappyAstronomiese eenheidRooilipslangWetenskaplike notasieGerard MoerdykDierCarles PuigdemontHipoteseFamilie (verwantskap)Lys van Nasionale Simbole van Suid-Afrika🡆 More