Witstamkanniedood: Plantspesie

Die witstamkanniedood (Commiphora tenuipetiolata) is 'n immergroen boom in die Burseraceae familie.

Witstamkanniedood
Witstamkanniedood: Verspreiding, Beskrywing, Sien ook
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. tenuipetiolata
Binomiale naam
Commiphora tenuipetiolata
Engl., (1912)

Die boom se FSA-nommer is 289.

Verspreiding

Die boom kom voor in die sentrale en noordelike deel van Namibië in droë bosveld. Daar is 'n afgesonderde populasies in die sentrale deel van die Limpopovallei, op die heuwelhange ten suide van Pafuri asook waar die Shingwedzi- en Olifantsriviere deur die Lebomboberge sny na Mosambiek toe. Die boom is ook inheems in Angola, Botswana, Namibië en Zimbabwe.

Beskrywing

Die boom se stam is glad en liggrys tot blouerig en skilfer in silwerige tot liggeel stukke af.

Sien ook

Verwysings

Bron

Eksterne skakels

Tags:

Witstamkanniedood VerspreidingWitstamkanniedood BeskrywingWitstamkanniedood Sien ookWitstamkanniedood VerwysingsWitstamkanniedood BronWitstamkanniedood Eksterne skakelsWitstamkanniedood

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Enkelvoudige sinToerismeAborsie in Suid-AfrikaProteïenPerdNederduitse Gereformeerde KerkHorlosieHerpes simplexToekoms van die AardeVoorsetselMartin Luther King jr.Lys van medisinale kruieHage GeingobPubliekWaterkringloopHoofpynPampoentjiesWaterbesparing in Suid-AfrikaStruktuur van die AardeInflasieAnale kankerAborsieBaljuRob HersovAntjie KrogThomas EdisonLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsGevolge van aardverwarming op oseaneLeah van NiekerkAfrikaanse woordelys en spelreëlsRoesWes-KaapGalblaasSeksueel oordraagbare infeksieAardedagChromatografieResensieXhosasLeestekenAfrikaansTienie HollowayStedelike gebiedBosvarkDysselsdorpSeekoeiKarpaletonnelsindroomLewerDataverwerkingNierPaasfeesVleilandAfrikaanse Taalmonument (Welkom)TermietGeweldKrugerwildtuinSuid-EuropaRobbeneilandKunsmatige intelligensieAntoniemGasSkaakSuid-Afrikaanse GrensoorlogAnrich HerbstSelfieOrtopedieBeesNatriumtiosulfaatAfrikaanse TaalmonumentAnglisismeStaalElektroniese of digitale mediaWinterInsekVulkanisme🡆 More