Würzburg

Würzburg (Mainfrankies: Wötzburch) is die vyfde grootste stad in Beiere ná die hoofstad München, Neurenberg, Augsburg en Regensburg in die suide van Duitsland, met 'n bevolking van 133 808 op 31 Desember 2011 en 'n oppervlakte van 87,6 km².

Die stad is 120 kilometer suidwes van Frankfurt am Main, 115 kilometer nordwes van Neurenburg, 140 kilometer noordoos van Stuttgart en 180 kilometer noordoos van Mannheim geleë. Würzburg is veral bekend vir die Residensie, wat sedert 1981 'n Unesco-Wêrelderfenisgebied is.

Würzburg
Würzburg

Kaart Wapen
Würzburg
Würzburg
Vlag
Würzburg
 Land Vlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Würzburg Beiere
 Koördinate 49°48′N 9°56′O / 49.800°N 9.933°O / 49.800; 9.933
 Stigting 1 Mei 704 (eerste verwysing)
 Stadstatus
 Oppervlakte:  
 - Totaal 87,6 vk km
 Hoogte bo seevlak 177 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2011) 133 808
 - Bevolkingsdigtheid 1527/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Georg Rosenthal (SPD)
 Amptelike Webwerf wuerzburg.de
Würzburg
Die Marienberg in Würzburg.

Verwysings

Tags:

1981AugsburgBeiereDuitslandFrankfurt am MainMannheimMünchenNeurenbergRegensburgStuttgartUnescoWêrelderfenisgebied

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Kongo-krisisKoos BekkerAfrikaanse woordelys en spelreëlsBotswanaVerkleurmannetjieGemeenskapsorganisasieImpakte van toerismeIdioomMantisSlag van BloedrivierGrondwet van Suid-AfrikaDesmond TutuNelson MandelaBysteekNedersettingKomplementêre kleureHaaieVersamelnaamAfkortingPolitieke partyPuntKalsiumWiki CommonsKaartWaterbesoedelingGalblaasVlekvrye staalKevin RuddKoppeltekenErosietipesArmoedeverligtingSkoenlapperAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidJudaïsmeMondRegverdige handelEngelsKrokodilHeks van Hexrivier20ste eeuBetonSeekoeiPerdBiodiversiteitWoordsoortDoziVulkaanInternetDikdermNatuurbewaringYouTubeIndustriële RevolusieHector PietersonKunselementeKommaIngrid JonkerLuiperdXhosasWikimedia-stigtingAtoomMateriaalAfrikaanse WikipediaKewerGeldPoësieViëtnamoorlogAarverkalkingToerismeSteenkool in Suid-AfrikaPesachKoeffisiënt en magswortelN.P. van Wyk Louw🡆 More