Vivian Solomons

Vivian Solomons (19 September 1952 – 13 April 1984) was ’n geskiedenisonderwyser; inspekteur van onderwys, Afrikaanse akteur en TV-aankondiger.

Hy is in April 1984 oorlede kort nadat hy op Vrydag die 13de in ’n motorongeluk was.

Vivian Solomons
Geboortenaam Vivian Samuel Solomons
Geboorte 19 September 1952
Germiston (verifikasie nodig)
Sterfte 13 April 1984
Klerksdorp, Suid-Afrika
Nasionaliteit Suid-Afrikaans
Beroep(e) Geskiedenisonderwyser; inspekteur van onderwys; akteur, TV-aankondiger
Aktiewe jare 1973 - 1984

Solomons het in die laat 1970's en vroeë 1980's naam gemaak in ’n paar toneelstukke, onder meer Athol Fugard se Statements After an Arrest Under the Immorality Act in 1979 in die Markteater in Johannesburg saam met Wilma Stockenström en Adam Small se Kanna, Hy Kô Hystoe in 1981 in die Staatsteater in Pretoria saam met Wilna Snyman.

Op 6 Julie 1983 het hy die eerste bruin aankondiger op die destydse "wit" kanaal TV1 geword. Hy is in 1984 ná ’n motorongeluk dood te midde van omstredenheid – daar was glo ’n oponthoud om hom in die hospitaal te kry omdat nie besluit kon word of hy bruin of wit is nie.

Toneelstukke

  • Statements After an Arrest Under the Immorality Act – 1979
  • Kanna, Hy Kô Hystoe – 1981
  • Die Koopman van Venesië – 1981

Verwysings

Tags:

13 April19 September19521984Afrikaans

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BroodbomeGé KorstenPenisMiddeloorontstekingMonique SteynVarkgriepKewerGrondsoorteMetamfetamienAfrikaanse TaalmonumentNaaktheidSeksspeeldingVliegtuigKameraMaanHoërskool DiamantveldNetbalProstaatklierSeksuele opwekkingMetaalPuberteitRuhan du ToitHoofmeisieIslamitiese kalenderJMonopolyErfenisdag (Suid-Afrika)MiljardVan Pletzen (musiekgroep)20NommertekenSeekatKaapstadse waterkrisis 2015-2018Google TranslateNepotismePeriodieke tabelHerfsLuiperdBukkakeMiG-29IdioomSwartbewussynsbewegingRassismeNonnetjie-uilMosambiekse spoegkobraFamilie (verwantskap)BosluisbytkoorsVirusOtterLongontstekingGesondheidsbeleidKroonkiewietJesus van NasaretGewone breukeWynand du ToitMasturbasieVodacomBobby van JaarsveldSex (toneelstuk)Volksrepubliek ChinaSpelerposisies in rugbyJakkie LouwBethalSteve BikoDeneysvilleGeografie van Suid-AfrikaLianie MaySeksuele omgangVoyeurismeSokkerLeukemieJakkalsNierLAngssteuring🡆 More