Vitruvius

Vitruvius (met volle naam Marcus Vitruvius Pollio, omstreeks 90 tot omstreeks 20 v.C.) was 'n Romeinse argitek, siviele en militêre ingenieur en argitektuurteoretikus in die 1ste eeu v.C.

wat bekendheid verwerf het met sy afhandeling De architectura ("Oor argitektuur") wat uit tien boekdele bestaan en aan keiser Augustus opgedra is.

Vitruvius
Vitruvius: De architectura in 'n handskrif uit die Florentynse Biblioteca Medicea Laurenziana, Plut. 30.10, fol. 1r (15de eeu)

In De architectura, die enigste omvattende werk oor Romeinse boukuns wat uit die antieke tydperk oorgelewer is, gee Vitruvius nie net 'n historiese oorsig oor antieke Griekse en Romeinse argitektuur en ingenieurswese nie, maar deel ook sy persoonlike ervarings op dié gebiede met die leser en gee advies daaroor vir hom.

Verwysings

Tags:

Augustus OctavianusRomeinse Ryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaRooiAfrikaanse WikipediaJan BlohmAborsieElandréBerilliumAntieke EgipteAngssteuringOntwikkelde landHutsmerkShakaWaterbesoedelingKonsentrasiekampKarlien van JaarsveldDubbelpuntAgtervoegselMilaanVloeistofAntoniemKunsmatige intelligensieBerlynse MuurGemeenskapApartheidMikroskoopRuslandByvoeglike naamwoordPiesangOmtrek, oppervlakte en volumeNeurenberg-verhoreLys van woestyneErfenisLangste woordMaagsweerVratCutt GlasBedryfstelsel (inligtingstegnologie)WalvisGroot DepressieAarverkalkingAfkappingstekenBlack SashMaanTweede VryheidsoorlogSterErica BoyerMantisSelfstandige naamwoordRuan PienaarEnergie-ontwikkelingSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Tweede WêreldoorlogHoutOplossing (chemie)Wieg van die MensdomWeervoorspellingMenslike seksuele gedragWynGregoriaanse kalenderOutismeMaagArabiesBeaufortskaalRamsar-vleilande in Suid-AfrikaLyfstraf in skolePussy RiotAgtergrond (narratief)TaalHage GeingobKommaBTWHuisvliegSlag van Cuito CuanavaleErebus (berg)KaartPersentasieEkonomie van Suid-Afrika🡆 More