Vals-Wag-'N-Bietjie: Plantspesie

Die vals-wag-'n-bietjie (Ziziphus rivularis) is 'n struik tot middelgroot boom wat in Suid-Afrika op klipperige plekke en langs waterlope in die Lebomboberge voorkom.

Die spesie is ook inheems in Eswatini en Mosambiek. Die boom lyk baie soos die blinkblaar-wag-'n-bietjie maar het geen dorings nie.

Vals-wag-'n-bietjie
Vals-Wag-'N-Bietjie: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
Z. rivularis
Binomiale naam
Ziziphus rivularis
Codd, (1958)

Die plant se FSA-nommer is 448. In Engels staan die plant as die False buffalo-thorn bekend.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RassismeGalileo GalileiDokterSteve HofmeyrSkildklierChinese Grand PrixPlae van EgipteSeksuele penetrasieSanskritKlinkerRina HugoBoeddhismeSmaakBeëdigde verklaringC++Wiki CommonsVaginale kankerMeervoudMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaSelfmoordBaljuByvoeglike naamwoordMynie GrovéAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeSkarlakenkoorsLys van landeLongLionel PetersonPenisverlengingTuisnywerheidResensieChemiese verbindingBasisinkomstePersSuid-AfrikaE-posAustraliëToepassingsagtewarePrimêre sektor van die ekonomieGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaGesagMorfologie (taalkunde)KuberkrakerAntoniemGeslagsorgaanEreksieAtleetvoetGalblaasVoorsetselTandbederfLeonardo da VinciCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaHadedaNasionale VrouemonumentPaasfees7de LaanByPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaEngelsBeesNag van die lang messeLys van kinderspeletjiesDysselsdorpVlag van Suid-AfrikaMieliestronkSpysverteringstelselRichard Francis BurtonWoestynSeksVergelykings (taalkunde)RivierMisdaadMalariaDermpoliep🡆 More